Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3795 on Erdvark

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3795, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R830 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

3795 on Erdvark is 'n knus selfsorg-chalet wat in Marlothpark geleë is. Dit is sowat 20 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilhek.

Dié chalet bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Die chalet het 2 stoele, 'n waaier en 'n TV met sommige DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Langs die chalet is 'n motorafdak en daar is ook 'n privaat braai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by 3795 on Erdvark sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir 3795 on Erdvark
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mirna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 3

Ligging

  • Erdvarkstraat 3795, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3795, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47601de896147d0c6ba95bb9ccc5b4ee90f66e206708ad0216932f2aaed08a050c5a1e4bacee18837274335678ad3111c36a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 3795 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35017459065 31.798293798777
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem