Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge 38

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerwoonstel wat op die grondvloer in The Bridge Holiday Resort Complex is. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers, asook ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging en ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en toegang to 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met eetgerei, breekware, gereedskap, yskas, mikrogolf en 'n stoof met 'n oond. Daar is 'n etenstafel vir 6 gaste in die eetarea met 'n vrieskas en platskerm-TV met sekere DStv-kanale. In die sitarea is nog 'n platskerm-TV. Die woonstel het lugversorging, asook onbeperkte WiFi tydens kragonderbrekings.

'n Oop stoep voorsien 'n uitsig oor die tuin en St Lucia Meer met 'n kort ent se stap na die privaat jetty. Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en ’n muurbal- en tennisbaan wat gaste gerus kan gebruik. Gaste het 'n toesluitmotorhuis en veilige parkeerplek onder 'n skadunet.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bridge 38 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir The Bridge 38
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Renier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Ligging

  • Mckenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridge 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d6d306d125a488bb2acb6c056adc5860a56cdbfff529ba89438c24833bed2bab7205e443c7091519fde0f6466dbb5b1fd82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.371633450494 32.412006521547
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem