Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

380 Breede

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breedestraat 380, Erasmuskloof-afrit 4, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R475 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

380 Breede is 'n selfsorgtuin-eenheid wat gerieflike oornagverblyf in Erasmuskloof bied. Hierdie eenheid is sentraal tussen die N1 en R21 geleë, gerieflik naby die Kloof Hospitaal en Castle Gate Winkelsentrum, en ideaal vir sakereisigers, gesinsnaweke en hospitaalbesoeke.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke en linne word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, stapelbed en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die privaat stoep waar daar 'n etenstafel met stoele en braaigeriewe is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 380 Breede sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir 380 Breede
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gayle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Maande gelys 8

Ligging

  • Breedestraat 380, Erasmuskloof-afrit 4, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 380 Breede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R475
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R475
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breedestraat 380, Erasmuskloof-afrit 4, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b8bc63eff40a640b04911f5dc86dd1475ebd202622f44de788911d1dd86b09bd312a7e761ef03d979583a3463aace5d112b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R475 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 380 Breede Street Erasmuskloof ext 4 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.819274557802 28.259315066865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem