St. Francisbaai Akkommodasie by 39 Canal Road | LekkeSlaap
+19
+19

39 Canal Road

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Canal Pad, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

39 Canal Road is 'n selfsorghuis wat oor 2 plotte strek en spog met 50 m aan die randjie van die kanaal in St. Francisbaai in die Oos-Kaap Dit is perfek vir 'n groep vriende of familie wat opsoek is na 'n moderne wegbreek in 'n rustige area, maar steeds naby aan die aksie.

Die moderne huis het 4 slaapkamers en nog 'n woonstel met 1 slaapkamer wat apart van die huis af is. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of albei. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens in die vyfde kamer. Daar is ook 'n gimnasium wat in 'n sesde kamer omskep kan word indien nodig.

Die kombuis is groot met 'n oopplan-uitleg, met 'n aparte opwaskamer en spens. Daar is 'n gasstoof, suigwaaier, elektriese oond, yskas met ysmaker en 'n waterfiltreerder. Die sitkamer het 'n kaggel en leerbanke en die eetkamer het 'n tafel en stoele vir 10 mense. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n platskerm-TV in die sitkamer en 4 kamers met 'n goeie vermaakstelsel. Die speletjieskamer het 'n TV wat aan die gimnasium gekoppel is. Daar is skuifdeure wat na die groot houtdek en die onderdak-patio met 'n braaiplek lei. Gaste kan gebruik mak van die privaat tennisbaan, gimnasium, swembad, trampolien en krieketnet geniet.

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 39 Canal Road
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 39 Canal Pad, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink 39 Canal Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Canal Pad, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvfnQt74lzbForwUQXm3YOYu0vloYla3yjVd02BJF5yZPcFwaSK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 39 Canal Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.1440112131 24.828392928836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za