LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 39 on Admiral | LekkeSlaap
+27

39 on Admiral

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiral Boulevard 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R2 125 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

39 on Admiral is 'n lieflike, ruim vakansiehuis op Admiral-eiland in Port Owen. Die eenheid het maklike toegang tot die waterkanale van die marina en bied pragtige uitsigte oor die rivier.

Dié huis het 4 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer in elke slaapkamer is oopplan met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottegoedwasser en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n toonbank met kroegstoele. Die oopplan-leefarea het 'n tafel met sitplek vir 8, 'n ingeboude braai en gemaklike, ruim sitkamer met 'n TV en DStv. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat stoep met uitsigte oor die rivier.

Die eiland skep 'n rustige en stil omgewing waar gaste veilig kan stap en kinders in die parkie kan speel.

Gaste kan doendinge soos bootvaarte op die rivier, voëlkyk, roei op die kanaal, swem by die nabygeleë strande en seiljagte in die omgewing geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by 39 on Admiral sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir 39 on Admiral
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Admiral Boulevard 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink 39 on Admiral het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiral Boulevard 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5T1dNFch6TnAoSgdfACo6wK4bYldAw9ShVpR6HtN4cwPhbxRig?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500, nou Vanaf R2 125  per nag, vir 8 mense 43 5 1 5 39 Admiral Boulevard Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.785558370058 18.153596330689
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem