390 Featherstone
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Goedgemanierde honde word op versoek toegelaat. Die huis is nie omhein nie en daarom moet honde te alle tye onder toesig wees.
'n Landingstrook of vliegtuigskuur is vir 'n helikopter op versoek beskikbaar.
Gaste word aangeraai om met 'n 4x4-voertuig te ry aangesien daar 'n grondpad is.
Sekere selfoonnetwerke het beter opvangs in die area. Vodacom het gewoonlik beter opvangs as MTN.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Featherstone Landgoed 390 B, Peninsula on Vaal, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom