391 Vaal de Grace Golf Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

391 Vaal de Grace Golf Estate is op 'n veilige landgoed in Parys. Dié gholflandgoed bied 'n 18-putjie Nick Price-ontwerpersbaan en is ideaal vir gemiddelde en professionele spelers.

Die huis bied verblyf aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 en suite-badkamers met 'n stort, bad, gaste toilet, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Al die slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, lugversorging en 'n platskerm-TV teen die muur en 'n kaggel. Gratis WiFi word ook voorsien en daar is braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 391 Vaal de Grace Golf Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 391 Vaal De Grace Golf Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false