LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Selfsorg in Berea

Luxury Cottage



3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3A Brisbane Road, Umbilo, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Luxury Cottage bied lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Umbilo, Durban. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n reënstort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Gratis koffie, tee, suiker en melk word met aankoms voorsien. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n enkelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe op versoek. Die verblyf is naby die Durban ICC Arena, Nelson Mandela School of Medicine en Albert Luthuli Hospitaal. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carina M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Mei 2026

A great option for anyone looking for comfortable self-catering accommodation in Durban. We had a wonderful working stay at the Luxury Cottage in Durban. The cottage was clean, comfortable, and beautifully maintained, with everything we needed for a self-catering stay. The space was peaceful and well-equipped, making it easy to balance work and rest. The attention to detail, privacy, and overall atmosphere made it feel both relaxing and practical for an extended stay. The hosts were friendly, accommodating, and always willing to assist when needed. A great option for anyone looking for comfortable self-catering accommodation in Durban for business. We truly enjoyed our stay and would gladly return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronny
Luxury Cottage
Thank you so much, Carina, for your wonderful review. We will gladly host you again. We always strive to do our best for our guests. Warm regards, Ron


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Luxury Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R300 per bespreking

Let dat die eenhede slegs apart beskikbaar is en nie saam bespreek kan word vir groepbesprekings of geleenthede nie.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. Rook is binnenshuis verbode.

Gaste moet asb. bedag wees op die bure en ander gaste. Geraas- en musiekvlakke moet beperk word, veral tussen 21:00 en 09:00.

Daar is 2 motorhuise en 1 straatparkeerplek. Gaste moet asb. navraag doen voor hulle bespreek. Let dat 12 trappe vanaf die motorhuis na die kothuis lei.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 030
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 030
per nag, vir 3 mense
Bespreek

3A Brisbane Road, Umbilo, Durban, 4001, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fd5897f0c323c138d64fca27bbd38c38e33b2d446ebf79cd1d89f697329979fbe94d1dc058b0668f1a9758fd750cb18160e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 3A Brisbane Road Umbilo 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.893523531484 30.977929757277
Soek in 'n groter streek