3D Annie's Place Rawdons Country Estate
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103, Unit 3D Rawdons Country Estate, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
3D Annie's Place Rawdons Country Estate is 'n bekoorlike selfsorghuis in die veilige Rawdons Estate in Balgowan, Nottingham Road, geleë in die welige en rustige KwaZulu-Natal Midlands.
Hierdie eiendom bied gemaklike slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer bied gemaklike sitplek, ideaal vir ontspanning en maaltye. Vir vermaak is die eenheid toegerus met 'n TV en gratis WiFi-toegang.
Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe wat oor die tuin uitkyk. Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel en is gerieflik naby restaurante, geriefswinkels en die Gowrie Farm Gholfbaan. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R103, Unit 3D Rawdons Country Estate, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103, Unit 3D Rawdons Country Estate, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang