LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3Liebeloft Gastehuis | LekkeSlaap
+30

3Liebeloft Gastehuis

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir 3Liebeloft Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wilna V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V
Besigheidsreis

Goeie atmosfeer.

Netjies, vriendelik en veilig.

3Liebeloft Gastehuis's terugvoer

Hi Wilna

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons te gradeer. Dit was regtig lekker om jou hier te gehad het.

Groete
Liza

3Liebeloft Gastehuis
Therese B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese B
Saam met vriende

Vriendelik, gasvry en baie mooi.

Die mense is vriendelik. Dit is baie mooi. Dit is bekostigbaar en ons het dit ten volle geniet.

3Liebeloft Gastehuis's terugvoer

Hi Therese,
Dit was net n plesier gewees om julle hier te gehad het. Hoop ons sien weer!
Groete,
Liza

3Liebeloft Gastehuis
Roelof Erasmus W - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof Erasmus W
Besigheidsreis

Vriendelike diens, ons het effens laat ingeboek maar steeds was die diens 100%!

Vriendelik, hulpvaardig. Het lekker gebly! Plekkie is goed toegerus! Sal weer daar kom bly.

Rina M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M
Besigheidsreis

Wonderlike ervaring!

Lieflike en goed toegeruste plek. Vriendelike diens.

Elda C - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elda C
Besigheidsreis

Skoon, netjies en baie vriendelike diens

Mens voel veilig en almal is baie vriendelik. Sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel. Veral as jy as vrou alleen in Johannesburg moet wees vir besigheid.

Jane L - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jane L

Baie vriendelik en behulpsaam. Ons het tuis gevoel!

Ek en my broer is baie vriendelik na-ure ontvang deur Burnet. Ons kamers was netjies en baie gerieflik ingerig. Die ontbyt was baie keurig voorberei. Ek beveel die plekkie aan vir enige besigheidspersoon wat bekostigbare verblyf in 'n veilige en vriendelike omgewing wil deurbring. Dit is baie gerieflik naby aan OR Tambo.

Ursia V - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendsly and welcoming.

Friendly and clean, with everything we needed available. We will use 3Liebeloft again.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Liebenberg Pad, , Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a07e34cbf8ebb3970258d61c9222b7db5b80b4841eb68afb1be80f750b8c7562d3d9412f4f3408a3a7959a4241dd464289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 3 Liebenberg Road Eastleigh 1609 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.129366053712 28.161907196045
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!