3rd Street Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

3rd Street Cottage is in Menlopark in Pretoria geleë. Dié kothuis is in die tuin agter die hoofhuis geleë en het sy eie parkeerplek en binnehof met braaigeriewe.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, induksiestoof, potte, panne, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n TV. Daar is ook WiFi, Netflix, tydskrifte en boeke beskikbaar.

Die swembad is ongelukkig nie vir gaste se gebruik beskikbaar nie en let asb. daarop dat dit nie omhein is of 'n oortreksel het nie, en is dus nie veilig vir kinders sonder volwasse toesig nie.

Slaapplek

'n Bespreking by 3rd Street Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 3rd Street Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za