+30
Selfsorg in St. Helenabaai

4 Anreith Close

4 Anreith Close
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 2 gaste. Gratis WiFi, DStv en Netflix is beskikbaar. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien daar gas en sonpanele is. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is ook braaigeriewe en 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Skoon handdoeke is beskikbaar.
Koffie, tee, melk, water, beskuit en 'n klein lekkerding word met aankoms vir die eerste dag voorsien.
Rook in die eenheid/huis is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die eienaars woon op die perseel.
Die selfsorgeenheid is vas aan die hoofhuis met 'n privaat ingang.
Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

4 Anreith Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA021ac5379e670f67b280cee494b3a49313735286cb08a73e9eefc3c76345bc45863d5430a709f08ab6c623d82387d6d61d82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 4 Anreith Close St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.748877277661 18.007831583472
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang