Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Boulevard Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Boulevard Place, Beach Boulevard-Oos, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

4 Boulevard Place is 'n selfsorgwoonstel wat op die eerste verdieping van 'n woonstelkompleks in Diazstrand, minder as 1 km van die strand af, geleë is. Hierdie verblyf is geskik vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek langs die Tuinroete.

Die woonstel kan met 'n hysbak bereik word en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarera het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na die balkon met meubels en braaigeriewe. Skaduparkeerplek is vir slegs 1 voertuig in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Boulevard Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 4 Boulevard Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annemaree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • 4 Boulevard Place, Beach Boulevard-Oos, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Boulevard Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Boulevard Place, Beach Boulevard-Oos, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd4f7dd185555d237c767668552a3ce5ee82a1fefaa39211f172f7a7c8e49c1cb12834aaddb9a46e2ec73bfc68d0a3bd8002?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 4 Boulevard Place, Beach Boulevard East Voorbaai 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.154067568656 22.10393651888
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem