LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 4 Break-a-way | LekkeSlaap
+26

4 Break-a-way

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir 4 Break-a-way
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Brandon P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon P
Gesin met klein kinders

Was very nice and quiet.

Would love to go back again.

Liza T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza T
Gesin met tieners

Peaceful location and I felt very safe.

I needed some rest and relaxation and this location offered just that. All the luxuries of your home, fridge, stove and crockery, the main bedroom even has an air con which helped for the humid nights.

Brenda S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda S
Gesin met klein kinders

Die kuier was rustig, maar moeilik met my kinders, want hulle kon nie speel met mekaar nie, want ek was bekommerd dat dit 'n probleem vir die bure gaan wees. Daar was 'n boek vol reëls wat ons moes nagaan binne die eerste uur van verblyf en hulle laat weet van alle foute. Alhoewel ons voldoen het aan elke reël, want ons is baie prestige mense wat nie rook of drink nie, voel ek ons arme kinders kon hulle nie geniet nie, want hulle moes stil wees, want ons wou geen boetes hê nie.

Toe ons die 4de Januarie 2019 inklok, toe sê Marizska by Langebaan Holiday Homes/4 Break-a-way vir ons dat ons linne omgeruil gaan word siende dat ons vir 7 dae bly. Toe ek na die vierde dag vra wanneer iemand die linne kom omruil toe antwoord Alet en sê dit was 'n fout, daar word nie linne omgeruil tensy jy vir 8 dae bly. Baie teleurstellend. Daar was geen wasmasjien nie, alhoewel die webwerf sê daar is 'n wasmasjien. Ek moes ry na plekke buite die plek vir 'n wassery. Van Langebaan Holiday Homes/4-Break-a-way se dienste sal ek definitief nie weer gebruik maak nie. Ek het Marizska laat weet dat die bad se kraan foutief is. Sy vra toe of sy iemand moet stuur om daarna te kom kyk. Ek sê toe "ja, asseblief", maar daar het net nooit iemand opgedaag nie. Die kommunikasie was baie sleg.

Deon M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the peace and serenity, security staff was friendly and efficient.

The stay was enjoyable and loved the quiet environment.

Maynard B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maynard B
Gesin met tieners

The overall experience was fantastic.

Quite and secure, with everything we need to have a break-away weekend.

Elize H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H
Gesin met klein kinders

Rustig en veilig vir kinders.

Baie lekker!

Caron G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron G

Lekker rustig.

Dis 'n baie mooi, rustig en kalm plek om met jou gesin te gaan vir 'n lekker wegbreek van die huis. My dogtertjie het haar beslis geniet, die fasiliteite wat die verblyf aanbied is ideaal vir kleintjies.Sal beslis weer kom!

Vanaf R1 635
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 635
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 635
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellefsen Golf Villas 157 , Langebaan Country Estate , Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1xumGjmtVFua8yXhohAhIzWiYOl6jD2YBooHfzPfBKRrCjTUhQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 635  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 157 Ellefsen Golf Villas Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.076587 18.048124
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!