Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Cyphia Close Cabins

Selfsorg
The Fynbos Pod
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Fynbos Pod is 'n unieke houteenheid wat deur 'n argitek ontwerp is en spog met lekker buite-areas. Die eenheid van 8 x 3 m lê op 'n fynbosheuwel met 'n 270 grade-uitsig op die Chapmanspiek-berge. Die eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 matrasse wat saam opgemaak word as 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort met unieke teëlwerk, 'n klipwasbak en 'n toilet. Die kombuisie spog met plaaslik-vervaardigde houttoonbanke en rakke, sowel as 'n rustieke betonwasbak. Die kombuisie is met breekware, eetgerei, 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n spenskas waar ekstra items, kruideniersware, skoonmaakmiddels en internettoegangspunte versteek word. Die sitarea het 'n houtbrandende kaggeltjie en lei na 'n privaat dek wat spog met 'n buitestort, 'n houtvuur buitebad, rustieke tafel en stoele en 'n Weber-braai. Daar is een parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Area
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eko-swembad is 'n natuurlike rotspoel met geen omheining en geen bedekking nie. Die Fynbos Pod is teen 'n kort heuwel met ongelyke rotstrappe en die dek het onbeskermde kante met 'n afloop van ongeveer 1 m aan sommige kante. Daar is ook 'n skerp val uit die skuifvensters, wat 'n balustrade het. Die Reservoir Pod se dek is oop vir die natuur en het 'n val van net meer as 1 m. Die hutte is nie vir kinders onder 10 of enigiemand onder die invloed van alkohol of enige ander middels geskik nie.

Die verblyf moet in 'n relatief netjiese toestand gelaat word. Dit is nie nodig om skottelgoed op die laaste dag te was nie, maar wees bewus en bedagsaam aangesien daar dikwels gaste later dieselfde dag inklok.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Sentinel - Whole Cabin
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie dubbelverdieping-hut het slaapplek vir tot 6 volwassenes en het 2 en suite-slaapkamers en 'n tussenvloer-solderarea. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die boonste area het ook 'n oop tussenvloerarea met 'n toegewyde kantoorspasie en 2 gehalte-enkelbeddens in 'n stapelbedstyl. Gaste wat op hierdie beddens slaap deel die badkamer op die boonste verdieping en dit is dus vir kinders geskik. Hierdie hut is hoofsaaklik die eienaar se dag-tot-dag-woning en is ten volle toegerus. Sentinel-gaste het toegang tot die hele huisie, die dek, die eko-swembad en die tuinsitarea, asook 'n parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eko-swembad is 'n natuurlike rotspoel met geen omheining en geen bedekking nie. Die Fynbos Pod is teen 'n kort heuwel met ongelyke rotstrappe en die dek het onbeskermde kante met 'n afloop van ongeveer 1 m aan sommige kante. Daar is ook 'n skerp val uit die skuifvensters, wat 'n balustrade het. Die Reservoir Pod se dek is oop vir die natuur en het 'n val van net meer as 1 m. Die hutte is nie vir kinders onder 10 of enigiemand onder die invloed van alkohol of enige ander middels geskik nie.

Die verblyf moet in 'n relatief netjiese toestand gelaat word. Dit is nie nodig om skottelgoed op die laaste dag te was nie, maar wees bewus en bedagsaam aangesien daar dikwels gaste later dieselfde dag inklok.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Reservoir Pod
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Reservoir Pod is 'n unieke, klein houthuisie van 5,5 x 4 m wat uit soliede, herwonne dennehout gebou is. Die eenheid is swart aan die buitekant, het 'n sinkdak en spog met stapeldeure wat na die dek lei. Die oopplan-eenheid het 'n koninginggrootte-bed en spesiale plek vir skoene, jasse, hoede en sleutels. Die en suite-badkamer het 'n stort, rustieke betonwasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en basiese kookgerei toegerus en daar is 'n wasbak, 'n rak, toonbank en 'n stoorkabinet. Daar is ook 'n werksarea vir sakereisigers en 'n klein smeulstofie. Die leefarea lei na die dek waar daar 'n see-uitsig, 'n rustieke tafel met stoele en 'n vuurput voor die huisie is. Gaste het nie toegang tot die res van die tuin of die eko-swembad nie. Die huisie is bo-op die perseel se waterreservoir geleë. Meer as 2 gaste kan nie in hierdie hut oorslaap nie en geen kinders word toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eko-swembad is 'n natuurlike rotspoel met geen omheining en geen bedekking nie. Die Fynbos Pod is teen 'n kort heuwel met ongelyke rotstrappe en die dek het onbeskermde kante met 'n afloop van ongeveer 1 m aan sommige kante. Daar is ook 'n skerp val uit die skuifvensters, wat 'n balustrade het. Die Reservoir Pod se dek is oop vir die natuur en het 'n val van net meer as 1 m. Die hutte is nie vir kinders onder 10 of enigiemand onder die invloed van alkohol of enige ander middels geskik nie.

Die verblyf moet in 'n relatief netjiese toestand gelaat word. Dit is nie nodig om skottelgoed op die laaste dag te was nie, maar wees bewus en bedagsaam aangesien daar dikwels gaste later dieselfde dag inklok.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyphia-keeromstraat 4, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf456d81b6e1482de6df205a305e710c8b7f1741093bf617fc0ebc64267b50b05151700fbeac751b330955157d7287fe26af5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 4 Cyphia Close Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026227636367 18.340249985819
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem