Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Damara Gardens

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1339 Marien Nguobi-straat, Windhoek Central Business District (CBD), Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

4 Damara Gardens bied selfsorgverblyf met 'n swembad in Windhoek.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is bad- en stortgeriewe in die eenheid, asook 'n gastetoilet.

Die kombuis is met gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n wasmasjien. Die oopplan-sitarea en -eetarea is vir ontspanning ingerig en daar is 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Gratis WiFi word voorsien.

Die woonstel het 'n privaat swembad, 'n tuin, braaigeriewe en veilige privaat parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Damara Gardens sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 4 Damara Gardens
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Franklin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Erf 1339 Marien Nguobi-straat, Windhoek Central Business District (CBD), Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink 4 Damara Gardens het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1339 Marien Nguobi-straat, Windhoek Central Business District (CBD), Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc7e805ea61de162945e7ed49daf6cf182d472e857673f2aa86fb8351b3ccba8829220baf90655188f719f87c4e0b908c7c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Erf 1339 Marien Nguobi Street Windhoek Central Business District (CBD) 0000 Khomas 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -22.5576062 17.0873782
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem