LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 4 Dolphin Views Beachfront Villa | LekkeSlaap
+44

4 Dolphin Views Beachfront Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: outh Beach-weg 198, Dolphin Views 4, La Mercy, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 560 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

4 Dolphin Views Beachfront Villa bied selfsorgverblyf in ’n woonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers op die strandfront van die ouwêreldse dorpie, La Mercy. Dit is slegs 15 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en is dus die ideale oornagplek vir reisigers wat pas in KwaZulu-Natal geland het of gaan verlaat. In die fassinerende en pragtige provinsie kan ’n mens die ryk diversiteit van strande, wildreservate, berge en kultuur verken. La Mercy is ook die ideal stopplek vir diegene wat hier is vir sake- of sportgeleenthede, aangesien dit naby die sakekern van Durban, Umhlanga en Ballito en die groot stadions van Durban is.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en ’n oopplan-leefarea met ’n toegeruste kombuis, sitarea en eetarea. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Die slaapkamers het elk ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en ’n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus. Die leefarea het lugversorging en glas-stapeldeure wat na ’n dek met ’n skitterende swembad lei en ’n pragtige uitsig oor die see bied. Daar is ’n buitebraai, ’n etenstafel vir 10 en 2 sonstoele langs die swembad.

Dié woonstel is gemaklike dog stylvol met moderne afwerkings wat jou tuis laat voel met ’n kunstige atmosfeer.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Dolphin Views Beachfront Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • outh Beach-weg 198, Dolphin Views 4, La Mercy, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: outh Beach-weg 198, Dolphin Views 4, La Mercy, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce1ef3c243c2db75ee826d3ea5a33aafa82dc6ed2b316c1830c9cb614e496be93f3372b8afe65035951aa7a247c3d454439e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 560  per nag (plek vir 4) 198 South Beach Road 4 Dolphin Views 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.639783715522 31.136231998846
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!