4-Dyce Home
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fordyce-weg 136, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
4-Dyce Home is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Walmer. Dit is ideaal vir 'n gesin, groep vriende of sakereisigers.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en daar is ook 'n kaggel, TV en gratis WiFi.
Die leefarea het stapeldeure wat lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, buitesitplek, 'n swembad en 'n groot tuin. Die huis het sekuriteitskameras en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Fordyce-weg 136, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Walmer Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fordyce-weg 136, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap