Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kariega Selfcatering

Selfsorg
Kariega 1 @4Graaff-Reinet
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie luukse oopplan-woonstelle beskik elk oor 'n dubbelbed met linne. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, yskas, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv en gratis parkeerplek vir 'n motor in. Daar is ook 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Toiletware en kos word nie voorsien nie.
Spesiale tariewe vir kinders onder 12 wat met volwassenes deel.
Beddegoed word 1 keer per week verander gedurende langtermynverblyf.
Die eenhede word 1 keer per week skoongemaak gedurende langtermynverblyf.
Lughawependeldienste is beskikbaar teen 'n klein fooi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-selfsorgeenheid
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbedstel in die leefarea. Beddegoed word voorsien. Daar is 'n ekstra enkel- of dubbelbed wat die rusbank in die sitarea kan vervang. Die kombuisie het 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale. Daar is 'n stort, toilet en wasbak in die badkamer. Die privaat binnehof het braaigeriewe en daar is parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Toiletware en kos word nie voorsien nie.
Spesiale tariewe vir kinders onder 12 wat met volwassenes deel.
Beddegoed word 1 keer per week verander gedurende langtermynverblyf.
Die eenhede word 1 keer per week skoongemaak gedurende langtermynverblyf.
Lughawependeldienste is beskikbaar teen 'n klein fooi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer met 'n en suite-badkamer
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 driekwartbeddens in die eerste kamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer wat geskik is vir kinders. Daar is ook 'n TV met plaaslike kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in die eerste slaapkamer. Die kombuisie het 'n induksieplaat. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die binnehof bied braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Toiletware en kos word nie voorsien nie.
Spesiale tariewe vir kinders onder 12 wat met volwassenes deel.
Beddegoed word 1 keer per week verander gedurende langtermynverblyf.
Die eenhede word 1 keer per week skoongemaak gedurende langtermynverblyf.
Lughawependeldienste is beskikbaar teen 'n klein fooi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinet-weg 4, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04e2514de8a09ca8c3b6872cd677deef83a4a595b6ea7b0bf28e5e1c9d862475e337c88fb18973a580f1e8b7125831e1aab3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 4 Graaff-Reinet Road Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.761459541011 25.404648631811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem