4 Heaven Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

4 Heaven Gastehuis verwelkom jou by 'n unieke tipe plattelandse leefwyse. Ons is in die buitewyke van Somerset-Wes geleë, in die hartjie van die Kaapse wingerde. Jou gashere, Melanie en Uwe, het die landelike kwaliteite van die Kaap-Hollandse leefstyl met die luisterrykheid van gesofistikeerde, dog ordelike moderne leefstyl, op 'n elegante wyse gekombineer.

Al 5 kamers is individueel versier en resoneer mooi met die rustige omgewing.Kry rus vir jou siel in hierdie ruim gastehuis en slaap in weelde op die ekstra-lengte koninggrootte-beddens wat oorgetrek is met puik linne. Die en suite-badkamers is uit die boonste rakke en elkeen is toegerus met 'n instapstort, groot bad, wasbak en elegante dekor. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n horlosieradio, kluis, "furls" vir die koue, en koffie- en teemaakgeriewe. Handdoeke, haardroërs en toiletware word voorsien.

Gemeenskaplike geriewe sluit die volgende in: ruim gastesitkamer met 'n kaggel, tropiese swembad in die tuin en skaduryke terrasse waarop gaste heerlik kan sit en ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar van die straat af op die perseel. Gratis dienste: wasgoeddiens, besprekings by restaurante, wynproeplekke, gholfbane, dagtoere, vervoer en gratis WiFi.

Hierdie omgewing bars uit sy nate van die fynbos, wingerde en die ruwe kranse van die Helderberg daal af tot by Valsbaai se warm water en pragtige strande. 4 Heaven Guesthouse se sentrale ligging maak dit ideaal vir besoekers wat die luisterryke Wes-Kaap wil verken.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4 Heaven Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false