De Waterkant Akkommodasie by 4 Hill House | LekkeSlaap
+16

4 Hill House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Smit-straat 42, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

4 Hill House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die stylvolle en historiese De Waterkant Village met sy boomryke strate en elegant opgeknapte kothuise. Hiér kan gaste 'n kleindorpie-atmosfeer met 'n tikke ou Kaapse-leefstyl ervaar.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-sitkamer en moderne kombuis. Die oopplan-leefarea lei deur 'n glasdeur na 'n terras met buitemeubels vanwaar gaste die uitsig kan geniet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n aparte badkamer. Die woonstel is met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, lugversorging, verwarmers in die slaapkamers, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n stereospeler toegerus.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n afstandbeheerde motorhuis, sowel as 24 uur-sekuriteit. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.

Die area spog met unieke winkels, restaurante, klubs, kroeë en gimnasiums. Gaste kan Kaapstad Stadion in Groenpunt, die Two Oceans Akwarium, die V&A Waterfront, middestad, Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum en pragtige strande besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Hill House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Smit-straat 42, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Smit-straat 42, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3KnEAcLtZ1YX87bBpaygTsclipNAcgySVsNqRygENIvivCsz9l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 495  per nag (plek vir 4) 42 De Smit Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.914369234028 18.416872797622
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za