Dunvegan Akkommodasie by 4 Michael Place | LekkeSlaap
+14
+14

4 Michael Place

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Michael Place, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

4 Michael Place bied gehalteverblyf vir paartjies of sakereisigers in Dunvegan, Edenvale. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 2 kinders.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met DStv en 'n eetkamertafel vir 2. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Michael Place sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 4 Michael Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 4 Michael Place, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink 4 Michael Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Michael Place, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWkgNTvyBZxAU5zgUQNUYmLTDVVdlGcxqXjBf9J5S6WVp4t6Uzu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4 Michael Place Dunvegan 1609 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.15765 28.15299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za