Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat slegs die dakwoonstel parkeerplek het.
Gratis tee, koffie en suiker, handewasseep en stortjel word voorsien. Skoonmaakmiddels word voorsien.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie. Indien die bure geraas rapporteer, kan die gasheer gaste van die eiendom verwyder en die verblyf kanselleer.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Die maksimum hoeveelheid gaste in die eenheid mag nie die kapasiteit oorskry nie. Slegs gaste wat in die bespreking aangedui word mag op die eiendom wees.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4b Highworth Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang