Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 on Regent

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-straat 4, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

4 On Regent bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte, privaat kothuis in afgeleë hoekie van die eienaar se tuin. Die perseel is in 'n stil straat in Greyton en die kothuis is die perfekte basis om Greyton se bekoring geniet.

Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed, 'n oopplan-stort en -toilet, 'n kombuisarea met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien en basiese eetgerei en breekware. Daar is 'n groot privaat stoep wat 'n uitsig oor die lowerryke tuin bied.

Die Greyton Natuurreservaat en die beginpunt van die bekende Boesmanskloofstaproete is net 650 m van die kothuis af. Daar is verskeie ander stap- en fietsroetes in die omtrek. Gaste kan 'n rustige wandeling na die middedorp met sy winkeltjies, restaurante en gewilde Saterdagmarkie onderneem.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir 4 on Regent
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Regent-straat 4, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 on Regent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-straat 4, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9908931e54bca691b90149990ebb1f9ed2d61df6579d70e2c0ee24d205fa773f7d766b212d26f0be81dab92ed989a34be4c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 4 Regent Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043707 19.614143