Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
-
Selfsorg.
1 Bottel rooiwyn.
Blitsvinnige Fibre.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat 'n huiswerker een keer per week sal skoonmaak, sowel as 'n tuinier wat elke Donderdag sal werk.
'n Troeteldierfooi per nag is van toepassing vir elke troeteldier, met 'n maksimum van 2 troeteldiere toegelaat. Gaste moet navraag doen oor die koste verbonde aan troeteldiere.
Slegs klein, goedgemanierde en potjie-opgeleide troeteldiere word toegelaat. Troeteldiere word nie op meubels of beddens toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die eienaars wat op die eiendom woon, 2 honde en 2 katte het wat in die hoofhuis bly.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Retzia Road, Hoheizen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang