4 Periwinkle
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Periwinkle-singel 4, Bosbokduin, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 396 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
4 Periwinkle is 'n bekoorlike selfsorghuis in Stilbaai. Die huis skuil in die Bosbokduin Privaat Natuurreservaat en bied asemrowende uitsigte oor die see.
Dié grasdakhuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende slaapkamers elk 3 enkelbeddens het. Daar is 2 enkelbeddens in een van die gemeenskaplike areas. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan. Die huis lei na 'n stoep wat om die huis strek met ingeboude braaigeriewe.
Gaste kan staptogte na die kuslyn geniet waar hulle seelewe in die rotspoele kan geniet, of selfs walvisse en dolfyne in seisoen kan sien.
Slaapplek
’n Bespreking by 4 Periwinkle sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Periwinkle-singel 4, Bosbokduin, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Periwinkle-singel 4, Bosbokduin, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom