Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Play

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-weg 4, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

4 Play is 'n lieflike huis in Sedgefield in die Wes-Kaap en bied 'n pragtige uitsig oor Sedgefield en die strandmeer. Hierdie selfsorghuis het slaapplek vir 10 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en 3 badkamers wat elk 'n bad en 'n stort het. Daar is 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, 2 oonde, 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met genoeg sitplek. Die sitarea is op die middelste verdieping en lei na 'n groot dek met buitemeubels en 'n swembadjie. Daar is 'n ingeboude buitebraai, 'n dubbelmotorhuis en 'n alarmstelsel.

Sedgefield is in die hart van die Tuinroete en grens aan die Wildernis Nasionale Park, Swartvlei-strandmeer, Goukamma Natuurreservaat en verskeie pragtige strande.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Play sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Cormorant-weg 4, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-weg 4, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04b9d9207f370b19a5fda694a7717b269c170535754e9ab9e78f665b4225ad964b4f7fe581709a8241c0639a8d91983323b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 10) 4 Cormorant Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022944444444 22.805611111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem