Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Seam Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir 4 Seam Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Wolfgang R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang R
Besigheidsreis

As above.

Undisturbed and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralph R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ralph R
Enkelreisiger

Great guest house but few things should be addressed.

Nice stay overall, although the executive suite TV should be on the wall opposite the bed, bedside lamp shades skew and no plug socks to plug lamps into, too small bath towels for adults in an exec suite. Should increase the price and make a truly executive experience. Breakfast ingredients finished when I went for breakfast. The pillows are too hard. Add 2 soft-down pillows. Solid Blockout on the back of curtains helps to sleep in. Price could be adjusted accordingly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus & Adele B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus & Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, gerieflike gastehuis. Skoon kamers.

Met aankoms moet jy ontvangs skakel. Nie baie professioneel nie aangesien daar 'n gelag en geraas was in agtergrond. Die ontvangsdame was baie vriendelik, maar nie veel inligting verskaf rakende dienste wat gastehuis verskaf nie. Baie skoon kamers maar na-ure vanaf 6 uur is daar geen personeel beskikbaar om te help met navrae nie. Die kamer het net een van als gehad naamlik badhandoek, glas, koffiebeker en bedlampie. Niemand behalwe sekuriteitswag op perseel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin K
Enkelreisiger

Nice and clean. What you see is what you get. Good bathroom and bedding nice and comfy.

I had to leave early and asked for a breakfast to be packed. At 6:30 am my packed breakfast was ready. Nice service. Perfect spot for a business stayover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanita U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanita U
Besigheidsreis

Skoon, netjies en veilig.

Alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William H
Besigheidsreis

Moeitevry.

Goed vir 'n nag se slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alid V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alid V
Enkelreisiger

Lekker sentraal.

Baie vriendelik en behulpsaam. Goeie ontbyt ingesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keneilwe M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keneilwe M

It pleasant.

Enjoyed the short stay. It was peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda R
Enkelreisiger

Aangenaam. Stil en stemmig.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Almarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam

By ontvangs het die ontvangsdame se kinders rondgehang, onprofessioneel. In kamer het 'n bedompige reuk gehang. Daar was net 1 koppie in skinkbord. 1 stel handdoeke. Yskas was af. Extractor fan was met sellotape vasgeplak teen die muur. WiFi sowel as TV het nie gewerk nie. Toe ons hulp rakende dit benodig was daar geen persoon by ontvangs nie en ook niemand beskikbaar per telefoon nie. Jammer, maar ons was baie teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kosie L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie L
Enkelreisiger

Is netjies en gerieflik.

Maklik bereikbaar en goed geleë. Netjies met goeie sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Enkelreisiger

Netjies.

Werklik baie netjies en rustig. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dawie H
Gesin met klein kinders

Lekker en skoon kamer, kan nie dieselfde van ontbyt se nie.

Kamer was skoon en mooi. Ontbyt was koud en van die eetgerei was vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Seam Guest House se terugvoer

Dear Dawie,

We welcome your feedback and humbly apologise that your experience with our breakfast as well as the cleanliness of our cutlery. I have personally taken this up with the staff.

Kind Regards
Management

4 Seam Guest House
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutsingel 17, Uitgang 4, Delmas, 2210, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYjM0MWM5LTQ3ZGUtNDUxYi05ODdkLTVkZDZhZmQ1YWE4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 17 Boekenhout Crescent Ext 4 2210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.138598 28.677976
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem