4 Springvale Place
10 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Springvale Place, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
4 Springvale Place is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Zinkwazi Beach, Nkwazi, wat 10 gaste akkommodeer wat 'n gesinswegbreek soek.
Slaapkamer 1 is onder en het 'n koningingrootte bed, terwyl die badkamer onder 'n wasbak, toilet en stort het. Slaapkamers 2, 3 en 4 is bo met 'n koningingrootte bed, 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Daar is 2 badkamers bo, die eerste met 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede met 'n bad, toilet en wasbak. Al die slaapkamers bo maak oop na 'n balkon met uitsig oor die swembad. Alle linne, handdoeke en strandhanddoeke word voorsien. Al die slaapkamers het groot ingeboude kaste, hangers en plafonwaaiers.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DSTV, wat vanaf jou eie rekening gestroom kan word. Wi-Fi-toegang word voorsien.
Die woonstel bied 'n oordekte stoep, 'n ingeboude houtskoolbraai, 'n Weber en 'n omheinde swembad, en die eiendom is omhein.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 3 Springvale Place, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Springvale Place, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang