Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Susan Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susan-singel 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

4 Susan Holiday Home is 'n bekoorlike huis in Ocean View Heights in Struisbaai, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand. Die huis is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik ​​oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV, 'n kaggel en gemaklike rusbanke. Dié area lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en meubels. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Susan Holiday Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 4 Susan Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 10

Ligging

  • Susan-singel 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Susan Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susan-singel 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA501e5eff7825d1b5c3e45b3bb7f52188c9615de34bcf17ceb63bb6986618005fecd8061ad3cd7dd141342ca42bceefedae8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 4 Susan Crescent Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807044074783 20.038357164288
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem