Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 The Corals

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-singel, The Corals 4, Port Zimbali, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

4 The Corals bied lieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste in The Corals, Port Zimbali.

Dié dubbelverdiepinghuis het lugversorging en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het elk ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n bad. Sekere kamers lei na ’n balkon wat ’n uitsig oor die tuin en die omliggende area het.

Die oopplan-kombuis het ’n induksie-stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n etenstafel met sitplek vir 8, asook ’n skottelgoedwasser en ’n wasmasjien.

Die sitarea het lekker sitplek, ’n TV met satelliet-kanale en lei na ’n stoep met ’n uitsig oor die plonspoel en die tuin. Let asb. daarop dat die swembad nie ’n net oor het nie. Rook in die huis is verbode.

4 The Corals is 2,6 km van Willard-strand en die Zimbali Valley of the Pools af. Gaste kan ook gaan gholf speel by die Zimbali Buiteklub of net die area gaan verken om verskeie voëlspesies en inheemse plante raak te sien.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Ligging

  • Coral-singel, The Corals 4, Port Zimbali, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-singel, The Corals 4, Port Zimbali, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945c6a29a9509c8bb2ed0f3045cb0819d42278ba274b3019967e20c2cf9c0cfad51eb969ca416c49270ae8c7fe48fb849a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) Coral Close The Corals 4 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.546634673037 31.190489271164