Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 The Mews

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Biddy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 138

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 44 resensies vir 4 The Mews
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tharina M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina M

Peaceful stay.

Cosy place with beautiful view. Just what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Tharina,
Thank you for the great review.

4 The Mews
Juan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money, and close to everything.

We enjoyed our stay a lot. The unit was very well kept, neat and tidy with everything we needed. We would have liked the windows to have burglar bars as we were not comfortable leaving the windows open while we were not there, and the place felt like a sauna when we would get back. Other than that, we can highly recommend 4 The Mews. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Juan,
Thank you for the great review. It is a very popular unit. We will consider adding burglar guards. I must say, we have never had any trouble in the complex.

Kind regards,
Clarens Bookings
Biddy

4 The Mews
Anton M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great clean and tidy accommodation.

Lovely apartment within walking distance to almost everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Anton,
Thank you for the great review. It is a popular house and close to the town square.

4 The Mews
Carl B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

4 The Mews is 'n baie gawe plek om te rus na 'n volle dag van Clarens verken.

Baie netjies in 'n veilige, rustige kompleks. Stap afstand van al die toeriste-aantrekkinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

It is a very popular place, being so close to the town. Thank you for leaving the house in a respectable fashion.

4 The Mews
Eunice M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M
Gesin met klein kinders

Safe, quiet and decent.

It was wonderful, we had the house to ourselves. The kids loved the place and it is secured with a garage for the car. All in all, I loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia B
Saam met vriende

Jimny gathering 2023.

Die eenheid was great vir wat ons nodig gehad het. Loop afstand van die middeldorp. Lekker uitsig oor die berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed weekend with our pup!

This home is perfectly located and very comfortable. We had everything we needed and the extra water was very handy when the town's water was off. We felt very safe and comfortable to let our pup play outside. Thanks for a great stay! We'll definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Nadia,

Thanks for the great review. It is ideal for pets.

4 The Mews
Jana J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jana J
Saam met vriende

Goeie ligging en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Ligging is goed en dis skoon en netjies. Ongelukkig is hulle nie gesort vir beurtkrag nie, wat opsigself nie 'n probleem is nie, dis net sleg dat daar dan glad nie water is nie. As hulle dit kan uitsorteer, sal ons vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Jana,
Thank you for the great review. I am so sorry about the water but the whole of Clarens is affected. We have been updated that they are going to rectify the problem.

4 The Mews
Daleen V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese gerieflike eenheid, goeie ligging.

Heerlik ontspan. Sal beslis weer die eenheid gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is netjies en goed geleë.

Ons verblyf was goed, maar die tweede dag het ons geen water gehad nie, dit wil blyk asof dit 'n algemene probleem is en ons is nie daaroor gewaarsku. Ons het 'n dag vroeër vertrek as gevolg van dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Jan,
Thank you for the review and feedback.
I am so sorry about the water. There was a broken pipe that I was unaware of.

4 The Mews
Sanet R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, genoeg verwarmingstoestelle beskikbaar.

Gerieflike, veilige goed toegeruste eenheid. Baie dankie Biddy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Sanet,
Thank you for the great review. The Mews is so well situated and has everything you need. Look forward to seeing you again.
Kind regards,
Biddy

4 The Mews
Niel Werner N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel Werner N
Gesin met tieners

Baie gemaklike eenheid wat goed geleë is.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Neil,
Thank you for the great review. It is so central and far enough away from any noise.
Kind Regards,
Biddy

4 The Mews
Lianie E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Oulik plek, maar kort aandag.

Plek is goed ingerig, maar nie skoon nie. Beter om jou eie tee en koffie saam te neem. Indien jy allergies is vir diere, kies eerder 'n ander plek aangesien hierdie plek dierevriendelik is. As jy nie 'n probleem het daarmee dat die eienaar in die huis gaan wanneer jy nie daar is nie, is hierdie plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Everything was fine and they were happy on arrival. If Lianie is allergic to dog hair, she shouldn`t be booking at a pet friendly place. I went into the house to remove the one blanket that I found had minimal dog hair on it. Tea and sugar is complimentary for the guest on arrival, it is not for their whole stay, so yes one should bring your own tea, coffee etc.

4 The Mews
Coert V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert V

Heerlike oornagplek.

Die feit dat die plek nie gereed was teen 14h00 vir inboek was ongerieflik. Die e-pos aanduiding van waar sleutel gekry kan word was ook nie korrek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judith P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker gekuier, plek was netjies en veilig, dorpie bietjie duur vir Suid-Afrikaners, kan nie regtig souvenirs koop nie. Maar 'n pragtige plek om te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Judith,
Thank you for the great review.

4 The Mews
Wian L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë vanaf sakekern en restaurante.

Eenheid is baie goed toegerus t.o.v. kombuisgereedskap, warmmaakgoed vir die koue wintersaande met braaigeriewe én 'n toesluit-garage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ana P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P
Gesin met tieners

Ons het 'n amazing naweek gehad. Clarens is 'n wonderlike plekkie, ons was daar vir die Cherry Festival in Ficksburg.

4 The Mews is 'n wonderlike, rustige plekkie. Toegerus met als wat mens benodig. Netjies en skoon. Mooi uitsig op agterstoep. Biddy en Mark was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly. Baie dankie Biddy en Mark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Ana,
Thank you for the awesome review. The Mews is very conveniently situated at the top of the main street in walking distance to the square. It is a very popular unit.
Kind Regards.
Biddy

4 The Mews
Theresa T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, gaan ons fur kids volgende keer saamvat.

Baie oulik en baie netjies! Sal beslis weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Theresa,
Thank you for the great review. It is a popular unit & nice that it close enough to walk to the square.
Kind Regards
Clarens Bookings
Biddy

4 The Mews
Marius O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, veilig en privaat.

Naby genoeg aan die dorp vir stap, maar steeds privaat. Wi-Fi het nie gewerk nie, alhoewel beide ek en my vrou ingeënt is. Indien WiFi belangrik vir jou is, bevestig dat dit intussen herstel is. Veilig en privaat met toesluit motorhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Marius,
So sorry about the wifi but we had a problem with our service provider which we have now sorted out.

4 The Mews
Lynn D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn D

Loved it.

Awesome town, love all the little shops, runs scenic, every road has a mountain view. And the most awesome park run. I will definitely re-visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Glad you had a great stay.

4 The Mews
Hermie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie V
Saam met vriende

Netjies, gerieflik en veilig.

Het al voorheen ook by die Mews gebly. Die plek is skoon, netjies, veilig en heerlik warm. Die plek voldoen aan ons behoeftes vir ’n oorblyplek vir ’n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Hermie,

Thank you for your great review. I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you back soon.

Kind Regards
Clarens Bookings
Biddy

4 The Mews
Deirdre L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Plek is veilig en skoon met alle geriewe nodig insluitend boeke en speletjies. Veilige parkeerplek en pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Thank you for your great review. Kolgans is a lovely villa.

4 The Mews
Justine K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Justine K
Saam met vriende

Baie beknop.

Beslis nie rolstoelvriendelik nie. Kan nie draai in kamers en badkamers nie. Matras se dubbelbedspringe steek en maak seer, nie koninggrootte nie . Die water van die toilette draai toe na gebruik. Die DStv se probleem moes vooraf uitgesorteer word, ons ons moes ingelig geword het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika L
Saam met vriende

Enjoyable.

Peaceful and Relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Glad you enjoyed your stay.

4 The Mews
Kobus C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and conveniently located.

Will def stay there again, location is perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

So glad you enjoyed your stay. Thank you for leaving the house neat and clean. Looking forward to your booking with Clarens Bookings again.

4 The Mews
Ricardo F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo F

Altyd wonderlik om daar te bly.

Wonderlike mense wat altyd uit hul pad gaan om te help. Die plekkie is altyd skoon en netjies en alles is regtig goed uiteengesit. Die onlangse verbeterings is ook wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Gesin met tieners

Was heerlik en het lekker ontspan.

Ons het goeie diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie S
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Alle wat jy nodig het, is in die huis en die huis is naby restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R
Saam met vriende

A lovely unit in a beautiful setting - well worth the cost and effort.

My wife and her brother (visiting from Glasgow) spent 2 nights at 4 The Mews just after New Year 2019. It was everything we had hoped for and more. Apart from an unfortunate water outage (municipal issue) and a small DSTV problem (immediately sorted out by agent/owner), we had a fabulous stay. We can't wait to come back. Our thanks to all concerned.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige eenheid in mooi omgewing - beslis die prys en moeite werd.

My vrou en haar broer wat uit Glasgow kom besoek het, het 2 nagte by 4 The Mews net na Nuwejaar 2019 gebly. Dit was als waarvoor ons gehoop het en meer. Buiten die onvoorsiene water-onderbreking (munisipale probleem) en geringe DStv-probleem (onmiddellik deur agent uitgesorteer), het ons 'n heerlike verblyf gehad. Kan nie wag om terug te kom nie. Dankie aan almal.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Dear Ian

Thank you so much for your feedback; so glad it was a good visit for your wife and her brother. We look forward to hosting you or any of your family or friends next time you are in Clarens.

Take good care until then.

Kind regards
Clarens Bookings

4 The Mews
Iana S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Iana S
Gesin met tieners

Huis weg van die huis!

Heerlik stil en gerieflik! Tog naby alles, stapafstand van al die plekke. Veilig en pragtige uitsig! Troeteldiere kon saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Isabel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well-equipped, lovely unit.

Lovely unit, well located. Coming from Johannesburg, I would have liked to see burglar bars on the windows. Customer service great, friendly and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, skoon, netjies, naby alles.

Gerieflike blyplek vir 'n maksimum 4 mense. Naby genoeg aan alles, maar ver genoeg, om die stilte te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Good day,

It is great to receive your review, we thank you for taking the time to send this through. So glad all was good in the unit, and you got to relax in our little town of Clarens. We hope to see you back here for some more relaxation, away from the crazy routine.

Kind regards
Heather

4 The Mews
Cornelia S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia S
Gesin met tieners

Baie goeie verblyf, veral vir reisigers met hondjies.

4 The Mews is 'n baie mooi plek, goed geleë en ideaal vir besoekers met honde. Die badkraan en hoofbad se wasbak se water loop net te stadig. Die eenheid moet net ordentlik skoongemaak word, stof bo-op teël se randjies en muf in die badkamers, veral storte. Baie dankie vir goeie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Hi Corne
Thank you so much for taking the time to send us your constructive input on your stay. This really, really helps us to fix and change what we need to, in order for the next guests' experience to be 100%. We will make sure we check and jump on these issues before our next guests go in. Please make sure you come back to visit, to enjoy Clarens again, in 4 The Mews. We value your time taken, as we say, to send this through. Kind regards, Biddy Clarens Bookings.

4 The Mews
Elsie Y - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie Y
Saam met vriende

Awesome.

Wonderlike plek om by alles te wees met al die nodige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Thank you for a good review. So glad you had a good stay.

Kind regards,
Biddy Webber

4 The Mews
Thelma V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma V
Gesin met tieners

Ontsnap van die stadsgeraas!

Heerlike wegbreek, nie te ver om te reis. Verblyf met alles toegerus, tot ons viervoet gehuisves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke V
Gesin met klein kinders

Rustig, met 'n pragtige uitsig.

The Mews is goed ingerig en stapafstand na die winkels in die dorp. Die pragtige uitsig op die berge het die verblyf net soveel lekkerder gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Thank you for staying at 4 The Mews, and for leaving it in a respectable state.

4 The Mews
Debbie C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C

I will definitely stay here again.

The unit was neat and tidy and had everything we needed. I was happy that my dogs could be accommodated. I will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Thank you for the good review.

4 The Mews
Ben L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar is hulpvaardig en die eenheid is netjies met al die geriewe wat mens benodig.

Ons het baie lekker gebly in 'n eenheid wat netjies ingerig is met alles wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ali M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ali M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view. Very quiet complex and safe which resulted in perfect peace.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig. Baie stil kompleks en veilig wat tot perfekte rus gelei het.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Thank you for the nice review.

4 The Mews
Mnr A P D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnr A P D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Wonderlike verblyf en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon plek en goed ingerig.

Opsigter was baie behulpsaam. Toe ons instap het ons tuis gevoel. Alles was skoon en netjies. Goeie meubels en dekor. Veilige kompleks met motorhuis. Baie goed geleë. Mooi uitsig op die berg. Sal beslis weer 4 The Mews besoek en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Thank you for the lovely review.

4 The Mews
Kosie L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons 2de tuiste.

Dit was ons 3de besoek by The Mews no.4. Vir ons voel dit soos ons 2de huis. Wat baie lekker is, is die feit dat ons viervoet kinders ook welkom is. Die plekkie is baie veilig en ons sal weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Thank you for your great review.

4 The Mews
Tommy R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy R
Saam met vriende

Die woonstel was goed geleë en was goed toegerus. Ons was baie beïndruk.

Ek sal definitief weer daar wil bly. Baie dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Thank you for you lovely review. I am so glad you had a lovely stay.

4 The Mews
Riana V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed toegerus en uitstekend geleë.

Die verblyf by The Mews 4, was baie goed. Netjiese 2 slaapkamer plekkie, met 2 badkamers, naby alles geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 The Mews se terugvoer

Thank you very much. It is a lovely unit.

4 The Mews
Vanaf
R1 782
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 782
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 782
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 120, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2615478373b0195e76a2a195945b2b6b68ee024cb88069044d4705b2c674d08c72cd51d400a5cedcd92a761996a2da12ec5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 782 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 120 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519087001336 28.417026877771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem