Mykonos Akkommodasie by 4 The Nook | LekkeSlaap
+14

4 The Nook

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeuwen-straat 5, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 383 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

4 The Nook is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 4 gaste in Langebaan. Dié vakansiehuis is lekker naby Club Mykonos en die Laguna Mall geleë.

Die huis is volledig ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede aparte badkamer. In die kombuis is daar 'n yskas-vrieskas, 'n oond met 'n stoof, 'n ketel en 'n broodrooster.

Weens die droogte is daar geen wasmasjiene beskikbaar nie, tensy gaste vir meer as 7 dae bespreek het.

Die oopplan-sitkamer het 'n TV met DStv en die leefarea bied toegang tot 'n omheinde erf agter met beskutte braaigeriewe. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in 'n motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 The Nook sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir 4 The Nook
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Meeuwen-straat 5, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 The Nook het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 383
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 383
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeuwen-straat 5, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnJoM9jhBpEhgBIN4tlI7pHc5osxdyH7kNVgByfcbRfwswR1SV0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 383  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 5 Meeuwen Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.044446 18.047844
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za