Calypso Beach Akkommodasie by 4 Thera Way, Calypso Beach | LekkeSlaap
+27

4 Thera Way, Calypso Beach

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theraweg 4, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

4 Thera Way, Calypso Beach is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat op 'n veilige landgoed in Langebaan geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek, na aan verskeie besienswaardighede.

Die huis is ruim en smaakvol versier en bestaan uit 5 slaapkamers, 4 en 'n halwe badkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed en elke badkamer is ingerig met of 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n dubbeldeur-yskas, 'n gasstoof met 'n oond, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n skottelgoedwasser en ander toestelle.

Die sitarea bied gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV langs 'n kroeg-area, sodat gaste lekker kan ontspan. Opvoudeure skei die leefarea en die vermaakarea, waar daar ingeboude braaigeriewe is wat gaste kan gebruik.

Die huis is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie. Die motorhuis is vir die gebruik van die eienaars. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir 4 voertuie.

4 Thera Way is na aan die strand, Club Mykonos, winkels, restaurante en verskeie ander geriewe en besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Thera Way, Calypso Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir 4 Thera Way, Calypso Beach
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Theraweg 4, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Thera Way, Calypso Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theraweg 4, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhMTUzNzNiLTMyYTEtNGNlYS05ZmU4LTEwYTdlZGYxNDI5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 750  per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 4 Thera Way Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.054280356793 18.044165039246
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za