4 Vrede Street

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jul 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

4 Vrede Street is aan die bokant van De Rust, 'n klein ouwêreldse dorpie 30 km vanaf Oudshoorn en 85 km vanaf George. Dié knus en oulike huis spog met 'n lieflike uitsig op die Swartberg en bied verblyf aan 4 gaste in 2 slaapkamers.

Die verblyf het 'n oopplan-sitkamer, -kombuis, gesinsbadkamer en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n slaapbank met beddegoed. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Handdoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, oondjie, eetgery, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n groot vermaaklikheids- en braai-area. 'n Braairooster en 'n klein braai is beskikbaar en hout kan in die dorp verkry word.

Parkeerplek onder 'n afdak is op die perseel beskikbaar. Die huis het nie TV of WiFi nie, maar daar is heelwat boeke en bord speletjies. Die vermaaklikheids- en braai-area is buite en bied geleentheid om die asemrowende uitsigte te aanskou.

Slaapplek

'n Bespreking by 4 Vrede Street sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4 Vrede Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 295 R971 per nag (vir 4 mense)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jul 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false