Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Waterbessie Selfsorg

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 4 Waterbessie Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ansie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Gesin met klein kinders

Lieflike netjiese plek, stil area en dierebare gasheer en gasvrou.

Ons het heerlik gekuier en "lekkegeslaap" - Gasheer en gasvrou is die dierbaarste mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel T
Gesin met klein kinders

Netjiese plekkie, vriendelike eienaar wat baie bulpsaam is. Alles wat 'n gesin van 2 tot 5 mense benodig.

Baie lekker rustige plekkie. Oom Pierre en tannie Marietjie, het uit hul pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Ideale plek vir 'n gesin van twee tot 4 ,maar kan 5 mense ook lekker akkommodeer. Baie goeie ligging 3 tot 5 minute se ry van see en winkel af. Baie veilige plekkie met alarms. Die buurt is baie stil en besonders netjies. Sal definitief weer 'n vakansie daar gaan deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic J
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly by 4 Waterbessie Selfsorg in Desember 2022.

Heerlike stoepie, mooi skoon geriewe en vriendelike gashere. Net 5 minute van die strand af. Dankie Marietjie, ons het lekker by julle gebly vir ons Desembervakansie saam met ons kinders.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Gasvry, netjies, volledig toegerus en veilig.

Vriendelike ontvangs en gasvryheid het ons dadelik laat tuis voel. Baie netjies en volledig toegerus. Stil, rustige omgewing en baie veilig. Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon, gerieflik en sentraal.

Baie mooi, skoon en gerieflik. Baie gasvry ontvang en baie lekker gekuier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Waterbessie Selfsorg se terugvoer

Baie dankie. Die terugvoering word baie waardeer.

4 Waterbessie Selfsorg
Heindrich V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heindrich V
Gesin met tieners

Uitstekende, skoon verblyf.

Baie skoon, goed toegeruste eenheid met baie ekstratjies. Stop, pak af en bly. Eienaar se gasvryheid baie goed. Stil omgewing weg van die gewoel maar naby genoeg as jy die gewoel mis. Beslis 'n herbesoek werd. Definitief een van my topvyf-blyplekke. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Waterbessie Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n plesier met julle hier en ek hoop om julle gou weer te sien.
Beste groete,
Marietjie

4 Waterbessie Selfsorg
Vanaf
R847
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R847
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R847
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 4, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAogSb5ACbpqNWnlJcmZLNYG2XJFE6afoimDGBv04oGJJq8DBg7u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R847 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 4 Waterbessie Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0701555474 22.175051828374
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem