Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Wessel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselstraat 4, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

4 Wessel is 'n selfsorgvakansiehuis in Agulhas in die Wes-Kaap. Die huis is 'n perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na vakansieverblyf met 'n gerieflike ligging naby die strand en geriewe.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die eerste sitarea het genoeg gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is 'n kleiner sitarea aan die voorkant van die huis wat toegang tot die tuin bied. Aan die agterkant van die huis is daar 'n stoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is naby plaaslike winkels, restaurante, getypoele en die mees suidelike punt van Afrika geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Wessel sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Wesselstraat 4, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselstraat 4, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ab4cdfcf247dec9a6290984449bdd75c0e5abb08dcb11a3a6458a250e034daa4cd8838cf96b95becacf0ab78f44fca9e3e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 4 Wessel Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.820836533258 20.02486367791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem