+26
Selfsorg in Umhlanga

40 Hawaan View

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R595.00 per bespreking
Huisreëls

Geen partytjies of groot byeenkomste word deur die Beheerliggaam van Hawaan View toegelaat nie. Hierdie reël sal streng toegepas word. Die maksimum besettingsgraad van 6 persone in die eenheid mag onder geen omstandighede oorskry word nie. Versuim om hieraan te voldoen, sal daartoe lei dat die ekstra persone onmiddellik moet uittrek, of die bespreking sal gekanselleer word en geen terugbetaling sal gegee word nie. Onder geen omstandighede laat ons studente of besprekings toe waar alle persone jonger as 25 is nie. Dit is 'n reël van die Beheerliggaam.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

86 Lagoon Drive, 40 Hawaan View, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea9006d18f3e9146cb144de9a990b67de5fd833cae8b6d055b82de2b9ccc1755f3ccecff0ef46509eb86dbb929ebfb455d0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 86 Lagoon Drive 40 Hawaan View 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714728619968 31.091773313492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang