40 Nkwazi Drive
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
40 Nkwazi Drive is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Zinkwazi Beach. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike wegbreek na hierdie kusdorpie.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 4 kinders en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste twee slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en albei het toegang tot hul eie en suite-badkamer. Die eerste en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede en suite-badkamer 'n stort het. Die derde en vierde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens slegs vir kinders. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ruim onderdak-patio met gemaklike sitplek en braaigeriewe en 'n tuin geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand ongeveer 750 m weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 40 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang