LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 40 on Ilkey B&B | LekkeSlaap
+48

40 on Ilkey B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir 40 on Ilkey B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dawid V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V
Enkelreisiger

Baie lekker en baie vriendelik.

My gasvrou was baie aangenaam en baie vriendelik. Het een van die lekkerste ontbyte in 'n lang tyd gehad. My kamer was skoon en baie netjies. Sal definitief weer daar oornag.

Jonathan F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan F
Enkelreisiger

Skoon, veilig en die eienaar en staff baie vriendelik.

Baie lekker daar gebly. Sal beslis weer daar gaan bly!

Jacobus D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus D
Besigheidsreis

Was for a work visit.

The stay was very quiet and relaxing.

Ruan C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan C
Besigheidsreis

Aangenaam, netjies en gerieflik.

Min tyd in die gastehuis spandeer, maar diens was goed en vriendelik en die geriewe baie netjies en skoon. Ontbyt was lekker en verblyf oor die algemeen aangenaam.

Elzabe M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gemaklik en rustig.

Goeie ligging van gastehuis in veilige area. Gastehuis was netjies en die ontbyt was heerlik.

Hennie A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbevredigend.

Geriewe is oud. Toiletsitplek stukkend.

Hennie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huislike, vriendelike, veilige en bekostigbare verblyf plek wat baie sentraal geleë is.

Weereens was dit 'n lekker verblyf vir my en my vrou. Dit voel asof ons by die huis was met die rustige, veilige en vriendelike omgewing en personeel. Baie dankie daarvoor. Ons sal beslis weer kom kuier!

Juan V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V
Besigheidsreis

Wonderlik, vriendelik en aangenaam.

Dankie aan Dunell vir die wonderlike diens, ons het regtig lekker gebly. 40 on Ilkey B&B is die plek om te bly.

40 on Ilkey B&B's terugvoer

Baie dankie!
Sien julle volgende keer!

40 on Ilkey B&B
Gert K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs vriendelik en hulpvaardig met goeie veiligheid maar eenheid nie op standaard.

Deur maak nie behoorlik toe nie. Stortmure het baie muf. Toilet lek. Waaier baie los - kan maklik afval. Vloere nie baie skoon. Ontvangspersoneel egter vriendelik en baie hulpvaardig.

40 on Ilkey B&B's terugvoer

Beste Gert, Baie dankie vir die kommentaar. Ons volg 'n opgraderingsprogram vir al die kamers, maar het onmiddellik die kamer gesluit en al die probleme aangespreek. Ons sal volgende keer, met ons goeie persoonlike diens reg wees vir julle.

40 on Ilkey B&B
Marietjie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek se puik diens is goed en personeel baie behulpsaam.

Dit is regtig 'n baie oulike plek. Ons 2de keer wat ons daar bespreek en sal vir seker weer in die toekoms.

40 on Ilkey B&B's terugvoer

Dankie Marietjie.

40 on Ilkey B&B
Pieter S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike veilige en gasvrye verblyf.

Ons het die verblyf en ontvangs en gasvryheid baie waardeer. Die kamers is baie netjies skoon en die bed fantasties. Ontbyt was baie lekker en oor as genoeg. Die vriendelike huislike atmosfeer sal ons beslis weer laat gaan. Mens voel baie veilig en die feit dat mens 'n afstandbeheer saam met jou sleutel het gee vir jou die onafhanklikheid om tot laat nag te kom en gaan sonder om mense te verontrief. Baie dankie vir 'n lekker ondervinding.

40 on Ilkey B&B's terugvoer

Julle is altyd welkom.

40 on Ilkey B&B
Piet L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geleë in stil en veilige omgewing. Sal weer daar slaap.

Alles was goed. Daar was net 'n stoel wat baie lendelam is en gevolglik onveilig is. Dit is gerapporteer. Die toiletsitplek is los en skuif rond.

40 on Ilkey B&B's terugvoer

Julle is altyd welkom.

40 on Ilkey B&B
Marinda F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda F
Besigheidsreis

Voel soos by familie

Ek en my kollega was maar skrikkerig vir die stadsverkeer en vandat ons by 40 on Ilkey gekom het, het dit gevoel of ons by familie kuier. Dit was rustig, lieflik en Danél is 'n wonderlike gasvrou. Ons het heerlik gesels en sy het ons geïnspireer om weer met ons handwerk en kreatiwiteit te begin. 'n Heerlike ervaring! Ek sal beslis weer daar gaan kuier!

Ben T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T
Enkelreisiger

Vriendelike diens.

Baie netjiese B&B. Alles is goed. Stort en bad in kamer is buitengewoon. Baie goeie ontbyt is bedien.

Michal G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michal G
Enkelreisiger

Fantasties.

Gasvryheid was wonderlik. Alles was regtig goed. Sal weer daar gaan bly.

Rob H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rob H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Verblyf is gerieflik en netjies, ontbyt baie goed, sal weer daar oorbly.

Anna M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M
Saam met vriende

Home away from home.

Danel was very friendly and welcoming. We were a bit late for breakfast the next morning but the staff was very much understanding. I just want to say to Jackie, keep up the good work, you were so helpful. The Saturday of the show we arrived late, around midnight, and the remote was not working. I called and he responded immediately. We felt safe in that area because there was security at each entrance. Very close to Menlyn shopping centre and Sun Arena. We will definitely visit again.

Hennie S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike, vriendelike verblyf.

Dit was 'n lekkerbly ondervinding met vriendelike en effektiewe diens.

Greta W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greta W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt.

Wilna P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna P
Enkelreisiger

Ongelooflike goeie diens, vriendelikste mense!

Sal vir seker 40 on Ilkey aanbeveel, baie vriendelike mense. Lekker kos en baie lekker gekuier. Hulle gastehuis voel werklik soos jou eie huis, sal vir seker in die toekoms weer by hulle gaan kuier.

S E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
S E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel of ons by die huis is.

Danel is baie gasvry. Ontbyt was goed. Als wat jy nodig het vir 'n oorslaap.

Tommy D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy D
Besigheidsreis

Baie goed en waarde vir geld.

My kamer was goed en diens puik. Die bed was egter nie baie lekker nie en 'n gesette man soos ek neig om na middel toe te rol. Miskien is die matras bietjie "worn-out". Dankie.

Marie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, goeie verblyf en heerlike ontbyt.

Ons het van Louis Trichardt af gereis, moes 'n vertoning bywoon die aand en wou graag gereed maak. Ongelukkig was ons kamers nie gereed nie en ons moes feitlik een uur wag vir ons kamers (ons het die middag 4-uur daar aangekom). Die eienares was baie vriendelik en het ons 'n drankie aangebied terwyl ons gewag het - dit was egter steeds effe steurend. Die bad in die een kamer was nooit skoongemaak nie en kon nie gebruik word nie. Die res van die verblyf was baie goed, ook die ontbyt. Die verblyf kan definitief aanbeveel word indien die haakplekkies opgelos word.

Jeanine P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine P

Gemaklik.

Dit het ons gepas vir vining in en vining uit!

Marietjie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daar gaan bly. Beveel plek definitief aan.

Baie netjies en skoon. Bestuur baie vriendelik en laat gaste regtig tuis voel. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Chane B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane B
Saam met vriende

Ligging uitstekend vir Time Square Arena.

Heerlike ontbyt en baie naby arena vir konserte, kamers effe klein maar effektief vir ons doel.

Alex J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornag verblyf.

Ek sal enige persoon aanbeveel om van die verblyf gebruik te maak. Ons het bietjie laat opgestaan maar die personeel was baie verstaanbaar aangaande die ontbyt. Plek voel baie veilig. Kamers netjies en skoon. Baie lekker ontbyt.

Judy K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy K
Gesin met klein kinders

Baie netjiese gastehuis.

Ons is verwelkom deur 'n baie vriendelike man, wat ons rondgewys het. Die kamer was skoon en netjies. Alles was daar wat mens nodig het. Die ontbyt was ook baie lekker. Ons sal weer hierdie gastehuis besoek.

Jan J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Besigheidsreis

Felt very much at home!

The B&B is very easy to find, has security boom before you approach the entrance. The very friendly dogs also made us feel safe.

Sithabile Gandi N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sithabile Gandi N
Gesin met tieners

Great place, secure with amazing service.

The place is great and real value for your money. The staff are very nice and the owners are welcoming. I would highly recommend anyone looking for accommodation in Pretoria East to definitely consider 40 on Ilkey. It is also located in a quiet and secure neighbourhood. We had an awesome time! Very cosy and homely! Loved it!

Kevin S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S
Besigheidsreis

Baie beïndruk!

Sien die sterre.

Danie L - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Ek kan oor niks kla nie.

Heeltemal tevrede, 'n swembad sou lekker gewees het.

Riana B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met vriende

Al was ons laat die aand eers by die gastehuis, is ons vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ek sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Veilige omgewing, heerlike kamer met al die nodige geriewe vir koffie en tee. Baie gerieflike badkamer en die ondervloerse verhitting in die badkamer is tops!

Ben J - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben J
Besigheidsreis

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Mari-lize M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mari-lize M
Besigheidsreis

Netjies en skoon in 'n rustige omgewing!

Sien die sterre hieronder.

Annette B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B

Incredible! Accommodating staff with a homely atmosphere.

Will be back next year!

Karin S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Besigheidsreis

Dit mag dalk 3-ster wees, maar vir my was dit 5-ster!

Sien die sterre hieronder.

Corne v - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne v
Besigheidsreis

Friendly people, excellent service.

All people at this guesthouse were friendly, from the owners to the staff. Even the security guard was helpful and directed me to the location. Breakfast is good, and served in a cosy breakfast area.

Frans S - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was good - Will recommend this guesthouse to friends and family

The stay was good. The service received from the owner and staff was very good.

Erica R - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, I've already done an advance booking

Excellent service, staff friendly and helpful, room very comfortable !

Rose S - Des 2011
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rose S
Gesin met tieners

Besides the dust in the rooms the linen and everything else was clean.

We thoroughly enjoyed our stay and our daughters loved Our host's hospitality.

Beverley A - Nov 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley A
Besigheidsreis

Felt at home having come from across the border.

40 on Ilkey is a fantastic place to be staying at whether on a business or leisure trip. It's quiet, peaceful and very homey. The service was superb, I was treated with such kindness. It's situated at an ideal location, being 5min away from Menlyn park shopping mall. Certainly to be recommended.

was R890
Vanaf R757
per nag (vir 2 persone)
was R890
Vanaf R757
per nag (vir 2 persone)
was R890
Vanaf R757
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilkeyweg 40, Lynnwood Glen Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABYKBfnnNcwjNLuTxNRvswgsg0RUTBVxpAtCObOZDW8DTg2FR77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R890, nou Vanaf R757  per nag (vir 2 persone) 42 5 1 5 40 Ilkey Road Lynnwood Glen Estate 0081 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -25.779044404415 28.275675773621
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!