Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 on McFarlane

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McFarlane-straat 40, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

40 on McFarlane is 'n selfsorghuis in die kusdorpie, Onrus. Dié vakansiehuis is die ideale basis om die gewilde walviskykplekke te besoek, die Hemel-en-Aarde-vallei se wynroete te verken en ander besienswaardighede in die area te sien.

Dié ruim en sonnige huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofbadkamer het 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, ysmasjien en 'n gasstoof toegerus. Die leefarea lei na die dek wat 'n braai en 'n pizza-oond het. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Dié vakansiehuis is minder as 1 km van die hoofstrand, winkels en restaurante af.

Slaapplek

’n Bespreking by 40 on McFarlane sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 40 on McFarlane
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • McFarlane-straat 40, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink 40 on McFarlane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McFarlane-straat 40, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb6bbfc900dc1b1ffa6ab28922ecd8b96e6c7752599adb3f71f1d89e1cef7ed4e592b4add1f94b05e88fa26da2ec384e1b13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 40 McFarlane Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41501 19.16588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem