3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Sycamore Avenue, Weltevredenpark, Rooderpoort, 1724, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
40 Sycamore bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Roodepoort, Gauteng — ideaal vir 'n klein gesinswegbreek of sakeverblyf.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind van 10 jaar en jonger. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n kind of 'n klein persoon. Dit sluit 'n en suite-badkamer met 'n ronde bad en aparte stort, wasbak en toilet in.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe insluit. 'n Slim-TV en gratis WiFi is ook in die eenheid beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n pragtige agterplaas, insluitend 'n speelarea vir kinders en 'n braai-area en braaiplek op aanvraag.
Veilige parkering word voorsien, wat gemoedsrus bied gedurende u verblyf.
Die eiendom het ook sekuriteitsbalke, elektriese heinings, outomatiese hek en gewapende reaksie-lidmaatskap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Earl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 40 Sycamore Avenue, Weltevredenpark, Rooderpoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink 40 Sycamore het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Sycamore Avenue, Weltevredenpark, Rooderpoort, 1724, Gauteng
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang