Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 The Shades

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 88

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 5 resensies vir 40 The Shades
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5
Karen P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karen P
Gesin met klein kinders

Bad experience with Thanusha from Prop247. Will not book with lekkeslaap again.

We did not stay at 40 The Shades as the keys were not left for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Gesin met tieners

Very neat place with a view and the perfect location.

Stayed with the family and the place offers everything that is needed to make the stay enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B
Gesin met klein kinders

Netjiese eenheid, gerieflik naby restaurante, en besigheidsarea. Die kompleks self is baie stil en rustig.

Ons het die verblyf baie geniet, alhoewel ons klein kinders het en dit op die derde verdieping was het ons net altyd 'n ogie oor hul by die balkon gehou. Hulle het dit baie geniet om die see te sien van daar af met die skepe se liggies saans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy R
Saam met vriende

Ligging is so 800 m weg van see, moet oor pad loop.

Lekker gekuier. Eenheid 21 is baie netjies maar daar kan gewerk word aan die netheid van die oond. Daar is kragonderbrekings maar geen kerse was voorsien nie dus was ons onkant gevang. Kan ook nie op die stoepie braai nie en die skottelbraaier was weggeneem toe ek vra om skoongemaak te word. Mens is nie altyd lus om die algemene braaigeriewe buite te gebruik nie, veral nie as dit reën en koud is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lena L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lena L
Gesin met tieners

Mooi omgewing, jammer vir konstruksie wat tans aan die gang is om die omgewing.

Skoon en netjies. Goed geleë t.o.v. strand, winkels en restaurante. Konstruksie in proses langs kompleks, sou nie hier bespreek het as ek dit geweet het nie. Vreeslike geraas van vroeg soggens tot 17h00.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 The Shades se terugvoer

Good day to you.
Thank you for taking the time to send a review for 40 The Shades.
Our apologies regarding the noise from the Construction site.
We hope to see you soon and then possibly we can accommodate you in another apartment away from the construction site.
Have a wonderful day.
Best Regards
Renay

40 The Shades
Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwN2MyODAwLWUxZjQtNDc1MS1iNThmLWVjNjg1OTBiNzE3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 23 Weaver Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721529 31.086388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem