Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 Vista Bonita

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vista Bonita 40, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 645 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

40 Vista Bonita is aan die kuslyn van Diaz-strand geleë en is 'n paradys vir strandliefhebbers. Hierdie bekoorlike strandfrontwoonstel bied rustige, ontspannende verblyf met asemrowende see-uitsigte en maklike toegang tot goue strande.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer lei na die balkon met see-uitsigte en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en gaste deel die badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n sitarea met gemaklike rusbanke sowel as 'n slaapbank geskik vir 2 kinders. Daar is ook 'n TV.

Die sitarea se skuifdeur lei na die balkon met pragtige see-uitsigte en 'n gasbraai.

Slaapplek

’n Bespreking by 40 Vista Bonita sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 40 Vista Bonita
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Jaar gelys 1

Ligging

  • Vista Bonita 40, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 40 Vista Bonita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 645
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 645
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vista Bonita 40, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd7af1023fc53910879fcbb1be2ee2dfdc913ecefd3f78e7ff102809f35b6c3a3b5a12a6b99fa20612b2a9fcb57fcad038e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 645 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 40 Vista Bonita Diaz Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158381034046 22.108549871917
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem