+25

401 Azul Terraces

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolman Close, 401 Azul Terraces, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

401 Azul Terraces is 'n luukse dakwoonstel wat enkele minute vanaf die strand in Blouberg geleë is. Dié woonstel op die boonste verdieping het 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en is die perfekte opsie vir 'n romantiese wegbreek of wegbreek saam met vriende.

Dié drieslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor 'n lieflike kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n groot TV. Daar is ook 'n lieflike eetarea met 'n ingeboude braai-area met pragtige uitsigte. Komplimentêre WiFi is beskikbaar met 'n omskakelaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Moolman Close, 401 Azul Terraces, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolman Close, 401 Azul Terraces, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA663df5da23fb0a4c911b335acfb7550e917deb2f800e01c8937a9983cc193bd6750a4798bc7dd49d1bbb6e4a9d217b448f19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 6) Moolman Close 401 Azul Terraces 7436 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.801671848955 18.462266489688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang