LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 401 Infinity Apartment | LekkeSlaap
+10

401 Infinity Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 89, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

401 Infinity Apartment is in Bloubergstrand, die gewilde voorstad van Kaapstad geleë, en is slegs ’n paar meter van Bloubergstrand se strand af. Die eenheid geniet onbelemmerde uitsigte oor Kaapstad, Tafelberg en Robbeneiland. Die omliggende omgewing spog met 'n rits restaurante en winkels wat slegs 5 minute se ry weg is. Canal Walk-winkelsentrum is 12 km weg en Kaapstad se middestad is slegs 30 minute se ry weg.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 'n tweede slaapkamer het ’n driekwart-stapelbed. Die kamers deel ’n en suite-badkamer met ’n stort en bad. Die oopplan-leefarea het ’n kombuis wat volledig toegerus is en ’n sitarea met ’n TV en DStv (hotelpakket). Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 401 Infinity Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Coral-weg 89, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 89, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvxcmbwBSnq9iH5QOdOnRrnkeLmpIO4D1kp7gADO0RmaDnKMfQY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 4) 89 Coral Rd Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.809352632467 18.469141882803
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!