401 Umdloti Beach Resort
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umdloti Resort 401, South Beach-weg 1, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 970 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
401 Umdloti Beach Resort is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n lieflike uitsig. Die woonstel is in 'n kompleks in die kusdorp Umdloti en is 10,3 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Die kompleks is ideaal geleë oorkant die pad van South Beach.
Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer wat oopplan is met 'n stort, en lugversorging. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met katoenlinne. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea, en die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die woonstel het ook WiFi en 'n slim-TV met DStv.
Parkeerplek is in 'n veilige motorhuis onder die woonstel beskikbaar en die hysbak stop net 'n paar meter van die voordeur af. Umdloti Resort het 2 groot swembaddens, 'n swembad vir kinders en 'n groot area met braaigeriewe en sitplek.
Daar is 2 fynproewersrestaurante, Bel Punto en Mundo Vida, op die onderste verdieping. Die Bush Tavern, 'n plaaslike kroeg en restaurant, en Café Java, 'n koffiewinkel, is op die onderste verdieping. Die Spar is ook nabygeleë.
Die swemarea by Umdloti Beach word deur lewensredders gepatrolleer en word met haainette beskerm. Daar is verskeie getypoele wat gaste tydens laagwater kan verken en die Umdloti Beach-getypoel is naby die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by 401 Umdloti Beach Resort sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 18
Jaar gelys 6
Ligging
- Umdloti Resort 401, South Beach-weg 1, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umdloti Resort 401, South Beach-weg 1, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom