LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harbour Lights | LekkeSlaap
+22

Harbour Lights

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Harbour Lights is in Port Owen in Velddrif geleë en bied gehalteverblyf met pragtige uitsigte oor die hawe. Die eenheid is naby verskeie restaurante, besienwaardighede en doendinge, sowel as die wit sandstrande van die Weskus geleë.

Die dakwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig sal kry vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n skottelgoedwasser.

In die sitkamer is daar gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek en pragtige uitsigte oor die hawe, asook 'n sonkamer met ingeboude braaigeriewe waar gaste lekker kan kuier in die somer en winter.

Slaapplek

’n Bespreking by Harbour Lights sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Harbour Lights
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Port Owen-rylaan, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harbour Lights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4905c35d4b6e5c5672bec400995d1c9146751316c43ed2e5f132581d4cdceceaac8b07752e5d83c5170ed234c8533b8f180?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (vir 8 persone) 35 5 1 5 Port Owen Drive 403 Harbour Lights 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.7865344 18.1494204
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!