Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour Lights

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 137

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 80 resensies vir Harbour Lights
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anna M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend met pragtige uitsigte. En lief. Ike staproetes om die meter.

Die eenheid is baie goed toegerus. Ongelukkig was die skottelgoedwasser buite werking, en die yskas se rak gekraak en stukkend. Ons kon ook nie 'n haardroër in die eenheid kry nie. Daar is ook 'n inverter en musiek sentrum in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Anna.
Ek is bly dat julle die kuier by Harbour Lights geniet het en gee onmiddellik aandag aan die foute genoem.

Harbour Lights
Tania L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L
Gesin met tieners

Baie gemaklik, pragtige uitsig.

Heerlik, net moeilik om met loadshedding om huisbak te gebruik, veral as jy bejaardes of kinders met jou het en bagasie op en af te neem. Bietjie meer tyd moet gegun word (as daar loadshedding is) om vertrektyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie danki vir jou terugvoer, Tania. Ek is bly dat julle julle verblyf geniet het. Ongelukkig is beurtkrag iets buite ons beheer, maar vertrou dat die inverter in die woonstel en herlaaibare ligte gehelp het. Pieter

Harbour Lights
Rounette L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rounette L
Saam met vriende

Goeie memories gebou.

Ons het die verblyf baie geniet, maar die kamers was sleg uiteengesit vir 2 vriendinne en 4 kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Hi Rounette.
Dankie vir jou terugvoering.
Die beskrywing van die woonstel en slaapkamers word beskryf op die webtuiste en die foto's van die kamers is ook op.
Pieter

Harbour Lights
Paul S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, ruim, uitsonderlik goed toegeruste 'woonstel' met 'n pragtige uitsig. Voëlkyk-Paradys.

Ruim eenheid. Ons 5 persone was nooit in mekaar se 'pad' nie. Baie lekker om binne te braai en te kuier op die toegeboude balkon met die mooiste sonsondergange. Hoë kwaliteit meubels en toerusting en elke moontlike iets wat mag nodig wees, is daar. Silwerskoon en puik instandgehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Paul.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Schalk V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

So lekker gebly en het die detail soos shampoo en badseep was awesome.

Inverter, gas, WiFi en gerief was heerlike bederf.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Schalk.
Ons is bly dat julle julle verblyf by Harbour Ligts geniet het.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Pieter

Harbour Lights
Elna V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a fantastic 2 nights at Harbour Lights.

We want to thank Pieter for his friendly service and kindness. We felt spoiled since the moment we arrived. All the small details were appreciated. The place was neat and cosy, the beds were comfortable and the indoor braai provided a special ambiance. The views were spectacular, we could not get enough. We often visit Velddrif region, but I can say that we were once again blown away by the natural beauty. Harbour Lights are centrally located and we felt safe at all times. It is also in walking distance to the restaurants and river port. We will definitely recommend Harbour Lights to our family and friends and we looking forward to visit again. A big thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thank you for your review Elna.
We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you again soon.
Pieter

Harbour Lights
Irene D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D
Gesin met tieners

Uitstekend en netjies.

Wat is nou beter as om op een van die mooiste plekke aan die weskus te kuier? Port Owen vanself is 'n rustige oulike plekkie. Harbour Lights is so gerieflik en loop afstand van die lekkerste restaurante met die heerlikste disse. Ons het wel net een aand oor gebly en is so spyt dat ons nie langer bespreek het nie. Pieter help mens mooi met alles en stuur vir jou skakels van plekke naby. Jolene sy hulp het ons maklik in en uit geboek en gehelp met alles. Die akkommodasie self is so mooi met die pragtigste uitsig. Die kinders geniet die loft en hul eie spasie. Ons gaan beslis weer in die toekoms daar gaan kuier. Baie dankie vir 'n uitstekende stukkie juweel aan ons mooie kus!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Irene.
Ons sien daarna uit om julle sommer gou weer as gaste te ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Rikus P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus P
Gesin met klein kinders

Value for money!

Fantastic view, clean and neat place. Well worth the stay, this was a highlight of our trip!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thank you for your review Rikus, and I am glad that you enjoyed your stay.
We hope to host you soon again.
Pieter

Harbour Lights
Susann S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Alles was perfek, dankie. Sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak — net langer die keer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Susann.
Ek is bly dat julle dit geniet het en sien daarna uit om julle weer as gaste te ontvang.

Harbour Lights
Amanda L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay, beautiful views!

Loved our stay at Harbour Lights! 2nd time in Port Owen and this unit has everything you need for a perfect stay. Breathtaking views of the harbour and ships in the distance, indoor braai for the cold weather, dishwasher and excellent WiFi and loved the CD collection for a nostalgic touch. Pristine cleanliness. Super friendly people and service. Thank you Jolene and Pieter! We'll definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thank you for your review Amanda. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you soon again.
Pieter

Harbour Lights
Jan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en netjies met mooiste uitsig oor Marina.

Loop na Charlie's Brewery vir 'n lekker ete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Jan.

Ons hoop om julle sommer gou weer as gaste te ontvang.

Pieter

Harbour Lights
Danie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie E
Enkelreisiger

Lekke plek, kolebak in braai moet vervang word, opgeroes en nie gebruikersvriendelik nie.

Plek netjies en inverter en ekstra rechargeable ligte help baie met beurtkrag. Die plaat onder in braai is heeltemal opgeroes en het braai bemoeilik met kole maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

More Danie.
Dankie vir jou terugvoer. Daar is veronderstel om 'n dik los staal plaat onder in die kolebak te wees.
Ek sal opvolg.
Mooiloop

Harbour Lights
Arthur W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arthur W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker, kos vir die siel ongeag die foutjies wat daar was.

Die plek is geadverteer met 'n view van die water en bote, maar met aankoms was ons gesê dat ons nie die blindings kan oopmaak nie want dit is stukkend. So die prag-view is daarmee heen. Dan het die bad se kouekraan ook glad nie gewerk nie. Geen koue water nie. Die toilet in die hoofbadkamer het gelek. Die ketel se aan- en afsitknoppie is foutief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Arthur.
As foute/probleme nie onder ons aandag gebring word nie kan ons dit nie regstel nie.
Pieter

Harbour Lights
Hanlie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie F
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Baie lekker woonstel, met alles wat jy nodig het. Die binnebraai maak dit ook lekker beskut as die wind waai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thank you Louis.
We hope to see you soon again.
Pieter

Harbour Lights
Andrie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrie V
Saam met vriende

Mooiste uitsig en heerlike plek om vir 'n naweek weg te breek!

Harbour Lights is regtig een van die mooi woonplekke waarin ons al gekuier het. Die uitsig is bitter mooi, jy is stapafstand van 'n kafee, gin tasting, bier en pizzas en dan ook 'n lekker putt-putt baan! Beslis 'n lekker plek om te rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Andrie.
Ons sien daarna uit om julle sommer gou weer as gaste te ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Michael N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles was net perfek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Michael.
Ons hoop om julle sommer gou weer as gaste te ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Anthea J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea J
Gesin met tieners

Die naweek was bo my verwagting en alles was perfek, netjiese plek, sal Habour Lights enige tyd aanbeveel.

Die uitsigte en atmosfeer was ongelooflik. Het ook die staptogte baie geniet. Baie dankie vir ‘n ongelooflike naweek. Sal dit definitief weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Anthea. Ons hoop om julle gou weer as gaste te ontvang. Pieter

Harbour Lights
Talita L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Pragtige uitsig oor hawe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Talita.

Harbour Lights
Riedewaan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riedewaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

I need to rest and that is what I got.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thank you Riedewaan.
We hope to host you soon again.
Pieter

Harbour Lights
Gershon M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gershon M
Gesin met tieners

Dit was rustig, skoon en netjies.

Ons het welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Gershon. Julle is altyd welkom. Pieter

Harbour Lights
Cassel N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cassel N

Pragtige huis. Skoon, netjies en so baie spesiale goedjies.

Wat 'n pragtige huis. Binnehuise versiering lieflik. Beddens en beddegoed heerlik. Lekker gebraai met mooi uitsig. Volle DStv-pakket wat goed was vir my bejaarde ouers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Cassel.
Ek is so bly dat julle dit geniet het.
Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Julian D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian D
Gesin met klein kinders

Great.

Very comfy and restful. Good vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Julian.
Ons is bly dat julle dit geniet het en sien daarna uit om julle gou weer te ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Verina J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verina J
Saam met vriende

Ons was 5 afgetrede kollege vriendinne bymekaar en alles omtrent Harbour Lights was ideaal. Sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Ons was ontvang deur die gawe gasvrou, Jolene. Die woonstel was toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Verina.
Ek is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.
Pieter

Harbour Lights
Johan D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie goed geleë. Beste uitsigte en sentraal geleë, naby alles en lekker om te stap en om na voëls te kyk wat in water kom baljaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Johan.
Ons is bly dat julle dit geniet het en dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.

Harbour Lights
Carol L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L

Excellent.

There was a small problem with the dishwasher and one of the roller blinds in the braai room, however nothing serious, just small fixing ups to be done. Other than that, perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thank you Carol.

Harbour Lights
Roeleen M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeleen M
Gesin met klein kinders

Voel soos huis weg van jou eie huis.

So gemaklik en mooi ingerig. Jy kan sien die eienaars sit baie moeite in om dit vir 'n mens spesiaal te maak. Lekkerste kuier gewees, ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Roeleen.

Harbour Lights
Sharifa R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharifa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

We had a fantastic winter stay. It was cosy and loadshedding was not even noticed while we were there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thank you Sharifa.

Harbour Lights
Francois H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Gesin met klein kinders

Moderne en stil eenheid met baie mooi uitsig oor die hawe en loopafstand vanaf Russels on the Port.

Skoon en netjies, en 'n vriendelike ontvangs gekry by Jolene. Eenheid is toegerus met alles wat jy aan kan dink - dis nie nodig om enige iets saam te vat nie. Binnebraai met 'n uitsig oor die hawe. Ons sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Francois.

Harbour Lights
Erin C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin C
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier. Die uitsig is asemrowend.

Die plek was regtig lekker. Gaan besoek gerus Charlies Brewhouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie julle.

Harbour Lights
Jaco D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Gesin met tieners

Aangenaam, veilig, mooi uitsig en baie lekker.

Dit is die bes gepaste vakansie plek wat ons nog besoek het. Die uitsig oor die bote, die see en die ligging van die woning was besonders. Gerieflik, lekkerste beddens om op te slaap en die seuns het dit geniet. Ons kon rond stap tussen die seiljagte en dit was net een van die beste vakansies gewees. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Jaco.
Ons sien daarna uit om julle gou weer te sien.
Pieter

Harbour Lights
Corrie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Dit was ongelooflik lekker en ons het dit baie geniet. Alles is in die woonstel wat ook al mag nodig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Corrie.
Tot 'n volgende keer.

Harbour Lights
Claudia M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia M

We had a great time, place is fully furnished and we didn't need anything.

We felt safe. Neat, clean place. Quiet and very relaxing. The views, tops. We had no issues, there was no need to contact anyone for anything during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thank you Claudia.
It is much appreciated.
Pieter

Harbour Lights
Tania B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Baie geniet.

Ons het die vakansie baie geniet by Harbour Lights. Baie veilig en netjies. Ons gasvrou was baie vriendelik. Aandag moet net aan die stoof en die stort se warmwaterkraan gegee word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nevilene P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nevilene P
Gesin met tieners

Verblyf was fantastic will definitely go back to experience more of the town.

Was verras oor die pragtige woonstel. Die games room en pedal boats moes deel van pakket gewees het en ook 'n bootrit dit sou fantastic gewees het. Maar overall sal ons beslis weer terugkom. Het alreeds baie navrae gehad deur family and friends and gave the details so expect more inquiries for Velddrif.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Nevilene.
Die pedal boats kan gehuur word by die resort en ook kan die bootritte daar bespreek word.
Groetnis tot 'n volgende keer.

Harbour Lights
Ciska N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ciska N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely view. Good location.

The unit was very nice and well equiped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Verblyf was 5 ster-gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Johan.
Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Mariandl P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariandl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute luuksheid. Heerlike blyplek met soveel ekstra. Mooiste plek. Mooiste uitsig.

Ons het so spesiaal en bederf gevoel. Die eenheid is groot en luuks en kunstig. Niks is ontsien om mens se verblyf 'n heerlike ervaring te maak nie. Die kamers is pragtig. Elk met eie TV en badkamer. Die braaistoep is wonderlik met die mooiste uitsig oor die bote. Die lekker restaurant is loopafstand. Hierdie was regtig die hoogtepunt van ons blyplekke. Ons het alles daarmee vergelyk. Ons sal dit so graag weer wil oor doen. Ons beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie.
Ek hoop ons sien julle gou weer.
Pieter

Harbour Lights
Peter S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met vriende

Great apartment, lift doesn't work.

The apartment is well situated with a great view. Well appointed and comfortable. I am 73 with bad knees and selected the unit as it is wheelchair friendly with a lift. However, the lift was not working and apparently, according to the unit's cleaners, has not been working for 2 months. So we had to struggle with our food, drinks, luggage etc. up and down 3 flights of stairs. When I complained to the owner he offered 2 midweek nights free. Doesn't suit us as our friends work. Offered 2 more nights in the unit free - still with no lift! I would not book this unit. The owner doesn't live there and doesn't know if the lift works or not.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thanks for the review Peter.
Unfortunately I have no control over what is happening in the building as it is managed by a body corporate. Apparently the lift was damaged by contractors working in other units. On Tuesday I got conformation from the body corporate that they now have the go-ahead to have the lift fixed and Schindler Lifts will do the necessary work.
Again my apologies and my offer still stand for when the lift is fixed.
Pieter

Harbour Lights
Claudine J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine J

The house was beautiful decorated, very clean and had a practical layout.

It had a stunning view from the balcony. We enjoyed the location as well. Very peaceful. Great value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Claudine.
Ons sien daarna uit om julle sommer gou weer te sien.
Pieter

Harbour Lights
Monica M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M
Gesin met tieners

Lieflike plek!

Baie dankie, ons het heerlik gebly! Pragtige plekkie met alles in, skoon en netjies en die mooiste uitsig! Bonus was Charlie's restaurant wat stapafstand is. Drie keer daar gaan eet, lekkerste kos, waarde vir geld en iets vir almal op die spyskaart! Sal Harbour Lights beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Monica. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Harbour Lights
Timothy T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Timothy T
Gesin met tieners

Very peaceful and great getaway, very safe location, great views.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thanks Timothy.
We hope to host you soon again.

Harbour Lights
Gavin W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin W
Gesin met klein kinders

Great apartment with excellent views.

Fully equipped apartment on 3rd floor with excellent marina views. Close proximity to Charlie's Brewery and Russel's on Port.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thank you Gavin.

Harbour Lights
Anna J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna J
Saam met vriende

We enjoyed our stay at Harbour Lights. We loved the view as well as the calmness and tranquility.

The fact the we could pay extra for a garage (with a trolley inside the garage to use for all your stuff to the 3rd floor) was great! Unfortunately there was loadshedding during our stay and then you have to use the steps. Good exercise but very dark. Thanks for cell phones! A bit difficult with all the steps to get to the bedroom (loft) as most of us are in our 70's and at night a bit difficult.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari-lou C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-lou C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en sal weer kom, dankie.

Die woonstel is goed geleë en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Mari-Lou
Ons hoop om julle gou weer te ontvang as gaste.
Pieter

Harbour Lights
Helena G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G
Saam met vriende

Heerlike rustige naweek gewees.

Die woonstel kan ons absoluut aanbeveel! Dit voel soos jou eie huis, net op n ander plek met 'n baie mooi uitsig! Als wat 'n ou nodig het is daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Helena!

Harbour Lights
Elsa G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Gesin met tieners

Puik akkommodasie met alles wat benodig word. Kuier stoep met mooiste uitsig. Baie netjies en skoon.

Die eenheid is volledig uitgerus met absoluut alles wat ons benodig het. Die netheid, skoon linne en handdoeke en perfekte werkende toestand van alles het uitgestaan. Die kombuis is ten volle toegerus en daar was verassingsfaktore soos beskuit en koffie vir ons uitgesit wat mens spesiaal laat voel het. Hierdie eenheid is absoluut waarde vir geld en kan ten sterkste aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Elsa.
Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.
Pieter.

Harbour Lights
Rochelle D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle D
Gesin met tieners

We had an amazing time, we'll definitely go back.

We were welcomed with such friendliness. Our needs were catered for, the flat was well equipped with everything we needed. We appreciated the view and we really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thanks Rochelle.
We hope to host you soon again.
Pieter

Harbour Lights
Hector B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik

Dis baie netjies en skoon en uitsig net soos God dit beplan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Was 'n groot verrassing!

Ek was nog nooit voorheen in Velddrif/ Port Owen nie en het nie geweet wat om te verwag nie. Die gasvrou, Melani, was uitstekend. Sy het die sleutel kom aflaai met ons aankoms. Was heerlik bederf met koffie, beskuit en sjokolade in die woonstel. Die woonstel is baie gerieflik en smaaklik gemeubileer. Alles wat jy nodig het is daar en die uitsig was asemrowend. Sal definitief volgende keer langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Riana.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Harbour Lights
Shuann D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shuann D

Die verblyf was uitstekend.

Dit was een van die mooiste plekke waar ek al daar in Port Owen gebly het. Die persoon wat na die plek kyk is baie behulpsaam en vriendelik. Plek was baie netjies en skoon. Dit was 'n fees vir my en die familie om daar te bly. Ek gaan weer terug soontoe in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Shuann.
Ons sien daarna uit om julle weer as gaste te ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Ettienne V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne V
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Ettienne,
Ons hoop om julle gou weer as gaste te ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Danielle S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S
Gesin met klein kinders

Perfect!

Thank you Pieter and especially to Melanie for the warm welcome. My family and I enjoyed our stay although it was too short. Everything else was provided which was so magnificent. I want to definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thank you Danielle.
We are looking forward to host you again.

Harbour Lights
Ivan K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan K
Gesin met tieners

Fantasies en 'n warm panoramiese uitsig.

Asemrowend en rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met vriende

This is the place for a perfect family getaway.

The place was perfect for the weekend that we were there, we want to thank the owners for giving their space to us. I will definitely recommend this place, if you need a break from the busy city life.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is die plek vir 'n perfekte gesinsuitstappie.

Die plek was perfek vir die naweek wat ons daar was, ons wil die eienaars bedank dat hulle hul plek vir ons gegee het. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel as jy 'n blaaskans van die besige stadslewe benodig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus N

Baie oulike plek, die diens van Melanie was uitstekend, tydens in boek en uitboek.

Die plek is baie goed ingerig, en ons het baie lekker gebly. Geen problem ondervind, en baie goeie diens ontvang van die eienaar en die agent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Hi Albertus.
Baie dankie vir jou review. Ons sal julle met graagte weer ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Ettienne V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Sal vir seker weer van die plek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regardt J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt J
Gesin met klein kinders

Was great gewees.

Die verblyf was baie lekker. Die setup was nice. Die kinders was mal oor die views uit die huisie. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Regardt,
Ek is bly dat julle geniet het.
Pieter

Harbour Lights
Leigh M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh M
Saam met vriende

Tranquil setting.

Stunning spacious flat, beds perfect, lovely view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Leigh.
Ons is baie bly dat julle die verblyf by Harbour Lights geniet het en baie dankie vir jou resensie.
Pieter

Harbour Lights
Margaret V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik: Rustig, In gegoede area, Met wandelpaaie en pragtige uitsig oor mooi hawe vir seiljagte.

'n Mens kan dit nie oor vertel nie. 'n Mens moet dit net kom ervaar. Ek is verlief op die verblyfplek "Harbour Lights wat gevul is met weelderige seiljagte" en die hele omgewing. Dit is ook sentraal geleë om omliggende dorpe soos Laaiplek,(2km) Dwarskersbos, Elandsbaai en St. Helena baai te besoek. Die unieke historiese "Bokkomlaan" en vleilande besoek het ons teruggeroep om die kleiner kinders geleentheid te gee om vis te vang terwyl ons 'n bier en koffietjie kon geniet op een van die jetties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik.

Van ons aankoms by Harbour Lights het Melanie ons warm ontvang. Die eenheid was baie baie skoon, geen stof in sig nie. Al die ruite was gewas en baie mooi skoon. Klein detail het ons aandag getref soos bv. sjokolades wat wag, beskuit, koffie, melk, servette en ook vuuraanstekers. Ons kom definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joewitz M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joewitz M

Very nice.

The flat is very well equipped. Feels very homely will visit again. The host was very friendly, she phoned the Saturday morning to find out if all was OK.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker.

Die woonstel is baie goed toegerus. Voel baie huislik en ek sal dit weer besoek. Die gasheer was baie vriendelik, sy het die Saterdagoggend gebel om uit te vind of alles reg is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dear Marco,

Thank you so much for the review. We are glad that you have enjoyed your stay. You are always welcome to visit Harbour Lights again.

Kind regards,
Pieter and Helene

Harbour Lights
Sandra N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra N
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Die plek kort 'n deeglike skoonmaak, vir die prys moet dit ten minste ordentlik skoon wees, die braai kan ook nie gebruik word wanneer die wind waai nie - die rook en as waai binne in die leef-area terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Beste Sandra,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons het reeds werk gemaak van die skoonmaak. As die vensters op die stoep oop is, en die wind waai, kan die rook bietjie dwarrel. As die vensters egter toe is, behoort daar geen probleem te wees nie.

Harbour Lights
Benedict F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Benedict F
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Dis op derde vloer, nie kindervriendelik nie. Hyser was gebreek. Wat van jou bagasie?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea K
Saam met vriende

Lafenis vir jou siel.

As jy 'n rustige wegbreek soek is Habour Lights die regte plek vir jou. Baie mooi uitsig. Huis is skoon, gerieflik met alle toebehore wat jy mag benodig. Dekor is pragtig en met sorg uitgesoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joretha J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha J
Saam met vriende

Very good price for our family and can host 8 people with comfort.

Very clean, well equipped and beautifull view and very nice setting of sleeping arrangements for 8 people and very good service to get in and out of apartment and very nice restaurants and small supermarket to buy from “ice to wood”, very nice walkways along the marina and will recommend it to our friends and use it again, thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K
Saam met vriende

Rustigheid en ver kyk.

Baie dankie dat ons hier kon tuisgaan. Die plekkie is so genoegsaam vir 'n heerlike kuier, veral op die stoep met die pragtige uitsig. Alles is so mooi netjies en daar is alles wat mens nodig mag hê vir 'n gerieflike verblyf. Ons het waarlik heerlik gebly en heerlik geslaap saans met die stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Lizel S
Gesin met tieners

Te kort.

Ons het dit baie geniet by Harbour Lights. Die kinders het veral die uitsig vanaf die balkon bewonder. Harbour Light is baie sentraal, aangesien ons 'n paar plekke besoek het in die omgewing. Die ontvangs was goed en die plek is baie netjies. Net 'n jammerte ons kon nie langer bly as gevolg van ander verpligtinge nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Lizel. Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer daar as gaste te ontvang.

Groetnis
Harbour Lights

Harbour Lights
Maritza V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Besigheidsreis

Lekker gesellige woonstel vir twee gesinne van 4.

Die woonstel is regtig 'n lekker plekkie om vir 'n naweek weg te glip. Daar is als wat jy nodig het. Die kombuiskaste is net oorvol en bo-op ook so jy het nie regtig plek om jou kossies ens uit te pak, maar onder die trap is darem ook 'n plekkie. Ek sal die ysmasjien by braai gesit het dat daar meer plek is vir koffie maak en die broodblik by wasbak werk ook nie. Dan die parkeerplek is regtig 'n groot probleem vir twee gesinne. Daar is net een parkeerplek en ek voel dis onvanpas vir so lekker woonstel. Die beddens met beddegoed is regtig skoon en ruik vars. Die gasvrou is ook baie oulik en gaaf. Dis regtig 'n lekker plekkie en sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claude M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude M
Gesin met klein kinders

Very clean place that has a great view of the marina.

Nice place to go to for a holiday. The only thing is that you don't have your own jetty to tie your boat up to when you're not using it. All the jetties are privately owned.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie skoon plek met 'n pragtige uitsig oor die boothawe.

Lekker plek vir 'n vakansie. Die enigste ding is dat jy nie jou eie jetty het om jou boot aan vas te maak wanneer jy dit nie gebruik nie. Al die jetties is in privaat besit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chenell N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenell N
Saam met vriende

Awesome uitsig.

Baie lekker plekkie, net groot genoeg en fantastiese uitsig en binnebraai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Chenell.

Harbour Lights
Leon H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Gesin met tieners

Baie veilig, skoon, rustig en vriendelik.

Ek sal enige iemand aanbeveel om hulle vryetyd daar deur te bring. Ek sal graag weer daar wil gaan as daar geleentheid is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Leon.
Ons hoop om julle sommer gou weer daar te ontvang,

Harbour Lights
Michael H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H

Absolute fantastic.

The owners really ensured that the accommodation was comfortable with more than the basic requirements provided to ensure that holidaymakers stay would be enjoyable. The view over the marina area and lagoon area in the background portrayed picture perfect from the top floor apartment. Only downside is when wind blows back door need to be opened as less as possible and parking provided for one vehicle per unit only thus no additional parking provided in complex for other vehicles of group/visitors which need to park outside gate area. R450 cleaning fee applicable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties.

Die eienaars het seker gemaak dat die verblyf gemaklik was met meer as die basiese vereistes wat voorsien is om te verseker dat vakansiegangers lekker bly. Die uitsig oor die marina area en die strandmeer in die agtergrond is prentjiemooi vanaf die woonstel op die boonste verdieping. Die enigste nadeel is wanneer wind terugwaai, moet die deur moet so min as moontlik oopgemaak word, en parkeerplek is slegs vir een voertuig per eenheid beskikbaar, dus geen addisionele parkeerplek in die kompleks vir ander voertuie van die groep/besoekers wat buite die hek moet parkeer nie. Skoonmaakfooi van R450 word gehef.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Hi Michael,
Thank you very much for your review, much appreciated.
Pieter

Harbour Lights
Tharina N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina N
Gesin met tieners

Dit was heerlik die plekkie is van die beste ingerig wat ek nog by was.

Die gasvrou het klein goedjies wat die verblyf net heeltemal in 'n ander klas sit, soos die tipe produkte in die badkamers, al die kerse, games om te speel. Heerlik. Die plek is pragtig en daar's meer as genoeg vermaak vir ons gewees vir 'n lekker naweek. Sal hulle beslis aanbeveel en self weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Liewe Tharina,
Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer. Ons is bly julle het dit geniet. Pieter en Helene

Harbour Lights
Illona G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illona G
Saam met vriende

Asemrowend.

Daar is niks waaraan die gasheer nie gedink het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Illona vir jou resensie.
Ons waardeer dit opreg en sien daarna uit om julle weer as gaste te ontvang.
Pieter

Harbour Lights
Ida N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek om weer na terug te gaan!

Wonderlike gasvryheid. Skoon en netjiese verblyf wat goed toegerus is. Pragtige uitsig en baie rustig. Sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie Ida. Dit word opreg waardeer.

Harbour Lights
Deidre S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S
Saam met vriende

Fantasties, ons het lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Baie netjiese verblyf en ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Hi Deidre
Ons is bly dat julle dit geniet het en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Harbour Lights
Francis W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis W
Gesin met tieners

Asemrowend.

Baie netjies, pragtige uitsig, alles wat 'n mens nodig het is daar. Sal definitief vir ander mense aanbeveel. Sal definitief weer kom, onvergeetlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Beste Lovet,

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit en sien daarna uit om julle weer as gaste te ontvang.

Groetnis,
Harbour Lights

Harbour Lights
Letitia B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia B

Fantasmagories!

Wow - dit som alles op!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Letitia, ons waardeer dit opreg.

Harbour Lights
Louis M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met vriende

Baie netjies met 'n wonderlike uitsig.

Harbour Lights het 'n heerlike braaiplek met 'n wonderlike uitsig oor die hawe, is sentraal geleë en was baie netjies. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Dankie Louis.

Harbour Lights
Lizelle C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Gesin met klein kinders

Awesome.

Had a fantastic view and time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Lights se terugvoer

Thank you very much.

Harbour Lights
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e611452df43703105fb6d13474a467b54cdb8bec6b426a31b0f60f607450d98338e1d8155cfb2e85952e23a8ffbf6d841c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 80 5 1 5 Port Owen Drive 403 Harbour Lights 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.7865344 18.1494204
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem