Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour Lights

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R475 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die skoonmaakfooi net die was van linne en handdoeke, en die skoonmaak van vloere insluit.

Daar word van gaste verwag om privaat eiendom te respekteer en die perseel in dieselfde toestand te laat as wat dit ontvang is.

Geen luidrugtige partytjies of geraas word toegelaat nie.

Die veilige parkeerplek op die perseel is net vir 1 voertuig.
Daar is 'n toesluit-motorhuis teen eksra koste per dag beskikbaar. Dit moet voor aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan, 403 Harbour Lights, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e611452df43703105fb6d13474a467b54cdb8bec6b426a31b0f60f607450d98338e1d8155cfb2e85952e23a8ffbf6d841c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 80 5 1 5 Port Owen Drive 403 Harbour Lights 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.7865344 18.1494204
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem